Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.
"This Lodge is on the banks of the Orange river and is great. Beautiful sunsets and excellent services."
"Unfortunately we only had an overnight stay and weren't able to sight-see too much. Excellent Museum and Art Gallery. Will definitely go back for a longer stay to enjoy more sights."
"Ek het nou nie gaan rondry deur Colesberg nie, maar dit lyk na 'n stunning klein dorpie, en dit wat ek gesien het, lyk pragtig, die strate was skoon. En die kerkklok wat lui."
"Pragtige plek. Netjies en skoon met vriendelike mense. Lekker by Spur geëet."
"So rustige dorpie in die middel van die lang pad Kaap toe. Sal altyd daar bly van nou af."
"Sal graag meer wil weet van toersime-besienswaardighede daar. Dit was opmerklik hoe skoon die dorp is."
"Ons sal in die toekoms eerder deur die dorp ry en op 'n plaasbestemming gaan slaap. Dit is maar net 'n besige, plattelandse dorp."