Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Pragtige plek. Netjies en skoon met vriendelike mense. Lekker by Spur geëet."

Carnarvon, Karoo

Magrieta's Guesthouse - Laventelbos

"Not a bad place at all to stop over."

Prieska, Karoo

Gariep Country Lodge

"Lovely golf course for golf enthusiasts."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Klein plaasdorpie, baie mooi."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Beautiful, quaint little town."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Goed versorgde plattelandse dorp. Goeie atmosfeer."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Pragtige dorp met die mooiste historiese geboue."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"So rustige dorpie in die middel van die lang pad Kaap toe. Sal altyd daar bly van nou af."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Gariepdam is pragtig."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Absolute pragdorp."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Sal graag meer wil weet van toersime-besienswaardighede daar. Dit was opmerklik hoe skoon die dorp is."

Beaufort-Wes, Karoo

17 On Bird Guest House

"Ons sal in die toekoms eerder deur die dorp ry en op 'n plaasbestemming gaan slaap. Dit is maar net 'n besige, plattelandse dorp."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Dam was 117% vol na al die reën ."

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Skoon en baie vriendelike mense."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Pragtige ou dorpie met besonderse gawe mense. Die pizzas by Luigi's Restaurant is 'n moet om te beleef - heeltemal anders as die gewone franchise pizzas van Gauteng."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Die dorp is oor die algemeen baie netjies en skoon."

Prins Albert, Karoo

The Karoo Prinia

"Restaurante baie duur."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Ons was gelukkig. Die Gariepdam het oorgeloop."

Karoo

Biesieslaagte Guest Farm

"Pragtige plekkie. Mooi sonsondergang."

Prins Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Die oulikste dorpie wat ek in 'n lang tyd besoek het. Ek sal môre daarheen verhuis as ek die geleentheid kry. Daar is meer as genoeg vir besoekers om te doen. 'n Besoek aan Gay’s Guernsey Dairy en 'n ete by Karoo Kombuis moet op almal se lysie wees."

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Sal werklik bid vir reën!"

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Die Camdebo natuurreservaat is uniek en 'n moet vir besoekers. Die ou geboue van Graaff-Reinet is bekoorlik en die restaurante en museums uitstekend."

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Genoeg om te sien en alles te beleef."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Goed om daar te oornag. As jy nie watersport doen nie is jou aktiwiteite beperk."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"A pristine people friendly village. Enjoyed the vibe."

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang