Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 548 resensies.

Kimberley

Victorian Guest Lodge

"Dis 'n miernes."

Kimberley

Hadida Guest House

"Heelwat geskiedkundige plekke, veral die ou myndorp langs die groot gat."

Kimberley

Joan's Rest

"Die hele Kimberley het 'n rioolprobleem en die hele dorp stink as gevolg van dit. Menige strate loop die riool in strome. So jammer en hartseer."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Strate kan skoongemaak word, in sakegebied veral!"

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Baie lekker oornag of naweekverblyf in Kimberley."

Kimberley

Eden Estate

"Kimberley is steeped in history with many attractions, both for the intellectual, sporty and nature loving persons. Kimberley is a must visit destination for all South Africans."

Kimberley

Cecil John Rhodes Guest House

"Kimberley is 'n pragtige dorpie. Maar die aanwysings na die museums is nie voldoende nie. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Dit is wel 'n ou dorp, maar sal dit aanbeveel vir enige person wat nog nie daar was nie. Baie rustig."

Kimberley

Eden Estate

"Daar het goeie opgradering plaasgevind by die Groot Gat waar vir diamante gedelf is."

Labram , Kimberley

Mc Kala Guest House

"Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!"

Hadison Park, Kimberley

Kosmos Guest House

"Ideaal vir familie wat naby Gariep Hospitaal wil bly."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Baie sentraal, alhoewel tog ook uit die gedruis."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Die Kimberley museum is mooi opgeknap - gun jouself en die kinders 'n bietjie meer tyd daar."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Almal was op verlof as mens iets wil doen, so was beperk om goed te doen. Wou meer goed gaan sien het."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Thank you for your hospitality. "

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Great place everything you need is there."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Veilig en 'n baie mooi gedeelte van Kimberley."

Kimberley

Hadida Guest House

"Besoek aan die Kimberley gat en myndorp was teleurstellend. Besienswaardighede is vuil en verwaarloos. "

Belgravia, Kimberley

The Halfway House Hotel

"Geen WiFi beskikbaar gewees soos geadverteer. Gesukkel om personeel vroegoggend te kry om sleutel terug te gee. "

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Nice to visit the Big Hole."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Die groot gat as jy hom nog nie gesien het nie met baie besienswaardighede al daar, Magersfontein buite Kimberley van die dinge om te doen "

Belgravia, Kimberley

Executive Self-catering Units

"Die munisipaliteit kan meer doen omtrent die straat name. Ons wou op 'n historic walk gegaan het en het verdwaal omdat die strate nie duidelik gemerk is nie. Die middestad van Kimberley is baie vuil - glad nie the city that sparkles nie. Straatligte in een van die hoofpaaie het nie gewerk nie en ek moes in die donker een aand na die hospitaal soek. Daar is ook onnodig te veel slaggate in die paaie."

Herlear, Kimberley

Padlangs

"Naby museums en besienswaardighede."

Kimberley

Hadida Guest House

"Kimberley se geskiedenis is interessant en die moeite werd om te ontdek."

Kimberley

Hadida Guest House

"Om R90 pp te betaal net om die Kimberley se gat te sien is belaglik. As jy meer betaal dan doen jy die toer, maar ongelukkig het hul net 1 toer die 17de Des aangebied en ons was te laat vir dit."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Besoek aan Groot Gat-museum was bietjie teleurstellend. "

Kimberley

Joan's Rest

"Vriendelik en veilig."

Kimberley

Hadida Guest House

"Sien sterre."

Herlear, Kimberley

Padlangs

"Die strate se beligting redelik ondoeltreffend. Sonder GPS verdwaal jy maklik, want die straatname is nie duidelik sigbaar nie. "

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang