Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 791 resensies.

Kimberley

Victorian Guest Lodge

"Dis 'n miernes."

Kimberley

Hadida Guest House

"Heelwat geskiedkundige plekke, veral die ou myndorp langs die groot gat."

Kimberley

Joan's Rest

"Die hele Kimberley het 'n rioolprobleem en die hele dorp stink as gevolg van dit. Menige strate loop die riool in strome. So jammer en hartseer."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Strate kan skoongemaak word, in sakegebied veral!"

Kimberley

Sleepers Inn

"Sal enige tyd weer teruggaan."

Kimberley

Kimberley Manor Guest House

"Wou graag na die groot gat gaan kyk. Alles was nog gesluit."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Baie lekker oornag of naweekverblyf in Kimberley."

Kimberley

Kalahari Lodge

"The town of Kimberley itself is not that beautiful, but the Big Hole is worth a visit, especially when there is no load shedding. "

Kimberley

Eden Estate

"Kimberley is steeped in history with many attractions, both for the intellectual, sporty and nature loving persons. Kimberley is a must visit destination for all South Africans."

Kimberley

Cecil John Rhodes Guest House

"Kimberley is 'n pragtige dorpie. Maar die aanwysings na die museums is nie voldoende nie. "

Kimberley

Kalahari Lodge

"Kimberley se mense is baie vriendelik en agbaar teenoor ander. Almal praat Afrikaans. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Dit is wel 'n ou dorp, maar sal dit aanbeveel vir enige person wat nog nie daar was nie. Baie rustig."

Kimberley

Eden Estate

"Daar het goeie opgradering plaasgevind by die Groot Gat waar vir diamante gedelf is."

Labram , Kimberley

Mc Kala Guest House

"Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!"

Hadison Park, Kimberley

Kosmos Guest House

"Ideaal vir familie wat naby Gariep Hospitaal wil bly."

Kimberley

Sleepers Inn

"Baie om te doen, maar daar behoort kontakbesonderhede te wees vir die persoon wat nie die plek ken nie, vir begeleide toere, of dan ten minste aanwysings na die onderskeie besienswaardighede."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Baie sentraal, alhoewel tog ook uit die gedruis."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Die Kimberley museum is mooi opgeknap - gun jouself en die kinders 'n bietjie meer tyd daar."

Kimberley

Kalahari Lodge

"5 star all the way."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Almal was op verlof as mens iets wil doen, so was beperk om goed te doen. Wou meer goed gaan sien het."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Thank you for your hospitality. "

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Great place everything you need is there."

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Veilig en 'n baie mooi gedeelte van Kimberley."

Kimberley

Kalahari Lodge

"Paaie in baie swak kondisie en dorp baie vuil."

Kimberley

Sleepers Inn

"Baie geskiedkundige stad met baie avontuur. Een dag is egter nie genoeg om als te sien en ervaar nie. "

Rhodesdene, Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Maklik bereikbaar en naby middestad. Goeie buurt."

Kimberley

Hadida Guest House

"Besoek aan die Kimberley gat en myndorp was teleurstellend. Besienswaardighede is vuil en verwaarloos. "

Belgravia, Kimberley

The Halfway House Hotel

"Geen WiFi beskikbaar gewees soos geadverteer. Gesukkel om personeel vroegoggend te kry om sleutel terug te gee. "

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Nice to visit the Big Hole."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem