Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 1875 reviews.
"Route 62 from Ladysmith side absolutly terrible and we should have taken N2, 40 km shorter than route 62."
"1ste keer in die dorpie gewees. So bly ons het besluit om 70 km van N1 af te draai na Montagu. 'n Juweel van 'n dorpie."
"Montagu is 'n pragtige dorpie met al die geriewe wat 'n mens van so 'n dorp kan verwag. Die enigste probleem is dat die selfoonseine in die dorp uiters swak is. En ek het beide MTN en Vodacom toegang. Dit het veroorsaak dat ons by inklok nie met ons gasheer kon kontak maak nie en byna het dinge skeef geloop. Ek is van mening dat die dorpsowerhede regtig met die selfoonbase moet in verbinding kom om seker te maak dat die sein sterk en beskikbaar is. Geen of swak kontak kan toerisme baie negatief raak."
"Montagu is just a place, but The Country hotel makes it a destination. I am very happy to have stayed there."
"Quaint pretty town that is very neat with friendly folk. We were greeted everywhere. We felt very safe walking around. Will definitely make a return visit."
"Ons het heelwat in die natuur rondgery en die Kangogrotte besoek. Dit was 'n lekker kuier in Oudtshoorn."
"Ek weet daar 's baie om te doen in Oudtshoorn en die area - dalk 'n bestemming saam met die gesin vir 'n volgende keer."
"Ons het die Cango-grotte en Volstruisplaas baie geniet. Wilgewandel op pad terug van die Cango-grotte was fantasties vir die kinders. Hulle het hulle gate uit geniet daar. Skoon, netjiese dorp goed voorberei vir gaste."
"'n Klein Karoo-juweel met heerlike wyn, konfyt, gedroogde vrugte, vleis, interessante winkels, vriendelike mense en 'n veilige, rustige lewensstyl."
"Beautiful destination. Various activities for family and children which we enjoyed. The people are very friendly and helpful."
"Sommer lekker warm! Maar skoon en die natuur hier is pragtig, die ry tussen die berge deur op pad Cango is asemrowend mooi."
"'n Wonderlike juweel van 'n dorp met ongelooflik baie om te doen!! Inteendeel so ek aanbeveel mens bly langer daar oor aangesien daar soveel besienswaardighede is!"
"Ons was baie verras oor die netheid van die toilet geriewe, dis iets wat die munisipalitiete van die Weskus en Kaapstad dalk tips by kan kry. Nêrens moes ons rondsoek vir kleingeld om hulle geriewe te gebruik nie en orals was skoongeriewe en 2 ply toiletpapier. Oral was iemand altyd beskikbaar om te help. Meiringpoort is ñ goeie voorbeeld waar skoongeriewe en sekuriteit beskikbaar was by alle rus stop plekke."