Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1875 resensies.
"Kan sommer na al die winkels en eetplekkies toe stap. De Rust "sluit" om 17h00. Maak seker dat jy voor sluiting jou bestellings afgehaal het. Dankie aan SPEKBOS Restaurant wat ons tegemoet gekom het en 'n heerlike Schnitzel vir ons voorberei het."
"Bly lank genoeg daar om alles te kan ervaar. Pragtige omgewing om in te ontspan."
"De Rust is a beautiful small town and conveniently placed for travel in the Karoo."
"We actually lived in Montagu for just over a year and invested there in property purchases. A beautiful historical country town in the Langeberg region. Even though we decided to relocate to George, we will regularly visit our favorite country town of Montagu."
"Oudtshoorn is 'n lekker dorp, alle dienste is beskikbaar sonder die gejaagdheid van die stad."
"Well worth visiting the local olive farm. Take you empty container for olive oil on tap at great price. In town a visit to Grumpy Goat pub is a place to meet the locals."
"Die mense in die dorp is so vriendelik en behulpsaam. So lekker met almal gesels."
"Hou van die omgeving en die rustigheid. Werkloosheid moet aangespreek word. Baie mooi wêreld."
"Oudtshoorn-omgewing bied 'n wye verskeidenheid van toerisme-aantreklikhede. Die dorp self kort aandag en is nie so netjies en rommelvry soos wat verwag word nie."