Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1849 resensies.
"Baie verskillende lekker restaurante wat volstruisvleis heerlik kan gaarmaak en voorsit."
"Oudtshoorn is 'n wonderlike dorp wat iets vir elke smaak offer. Museums, kunsateljees, genoeg lekker eet- en kuierplekke, buitelugaktiwiteite, so so baie. Mooi skoon dorp met vriendelike mense!"
"Ons was mal oor die berge en die netjiese boorde en wingerde. Die dorp lyk skoon en die mense is vriendelik."
"Ons is baie lief vir Oudtshoorn en bly vir elke geleentheid wat ons kry om die pragtige dorp te besoek."