Verified Reviews

Klein Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo

Rated 4.6 out of 5 based on 1875 reviews.

Montagu, Klein Karoo

Somerset Cottage

"Montagu is absoluut 'n ongelooflike, pragtige, stunning, awesome dorp. Mooi skoon, mense is so vriendelik, so mooi groen, boomryk en so baie mooi historiese geboue en die natuurskoon is asemrowend. En die pragtigste restaurante en akkommodasie."

De Rust, Klein Karoo

De Rustica Stable Stay

"Pragtige dorpie met baie oulike, vriendelike mense!"

De Rust, Klein Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Tokka-Tokka

"Baie rustige dorp met goeie, vriendelike diens en goeie akkommokdasie en kos. Die dorp se infrastruktuur kort egter dringende aandag. Strate is in baie swak toestand."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Springs

"Montagu is 'n pragtige plek, maar ek sal beslis nie weer Montagu Springs toe gaan nie."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Karoozin Village

"Oudtshoorn sal altyd my beste vakansieplekkie wees."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Karoozin Village

"Oudtshoorn het 'n spesiale plek in ons hart, hoewel ons nie daar sal wil woon nie weens die somertemperatuur. Die afgelope naweek was ek teleurgesteld oor hoe vuil die dorp is. Daar sal regtig 'n groot poging aangewend moet word van die stadsvaders om 'n kultuur te vestig om die dorp skoon en netjies te hou."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Ronda-View

"Very friendly town, with pet-friendly restaurants in town, lots of history in this small town so worth a visit and stay over."

Montagu, Klein Karoo

MonTQ Guest House

"Pragtig, veral die historiese deel. Country Hotel met sy Caddilac is ook 'n wenner!"

De Rust, Klein Karoo

6 On Burger Street

"De Rust bly maar 'n pragtige dorpie, en dis besonder mooi en stil nadat die son gesak het. Dit voel veilig en jy kan oral stap. Maak net seker jy het voorraad, want ons was verlore sonder enige broodjies of happies. Winkels maak vroeg toe en het bitter min voorraad. Grumpy Goat was 'n redder en die kos was besonder lekker. Ronel en Elize se pizzas is ook perfek vir die honger reisiger. Dankie vir al die inwoners wie ons bygestaan het met ons pap battery! Almal help vir almal daar!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

Tokka-Tokka

"Ek hou van Oudtshoorn."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Outentique Accommodation

"A true gem an a definite place to re visit in the future. Ostrich farms are great, caves are a must!"

Montagu, Klein Karoo

MonTQ Guest House

"Skoon, netjiese dorpie."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Blye Uitsig

"Should receive many more visitors."

Montagu, Klein Karoo

La Chapelle

"Rustig en lekker plek."

Montagu, Klein Karoo

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Has several attractions and good hospitality options!"

Oudtshoorn, Klein Karoo

Bisibee

"Was pleasantly surprised by the friendly people and clean town."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Tokka-Tokka

"Het baie jare gelede daar gebly. Jammer dat die dorp se infrastruktuur so agteruit gegaan het."

Montagu, Klein Karoo

Montagu Country Hotel

"Pragtig, sal maklik daar gaan vestig."

De Rust, Klein Karoo

Meijer's Rust Farm

"The venue is very close to the Meiringspoort road, so you may hear passing trucks."

Montagu, Klein Karoo

J's Audacious Living 2

"We loved the town and the area. We were able to walk around and explore, such a clean town, and the buildings and gardens are all well maintained."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Tokka-Tokka

"The Ostrich tour was a lot more interesting and educational than I thought it would be! So many beautiful old buildings to see as well."

Montagu, Klein Karoo

MonTQ Guest House

"Was te kort daar om dorp te sien. Het spesiaal gery vir Cape droëvrugte."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers