Verified Reviews

Knysna

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Knysna

Rated 4.7 out of 5 based on 791 reviews.

Knysna

Peace and Tranquillity

"Bo verwagtig. Ons sal beslis terugkom."

Knysna

Fernhill Tented Treehouses

"Knysna se mense was vriendelik en het ons na al die plekkies verwys waarvan net locals sal weet. Sal Knysna beslis weer besoek."

Knysna

Shell's Corner Cottage

"Pragtige kusdorp vol verrassings, skoon en netjies."

Knysna

Brenton Breakers

"Knysna bly 'n wêreldklasbestemming met te veel dinge om te doen en te sien. Boot rit na die Heads en restaurant by die Heads was van die hoogtepunte."

Knysna

Brenton On Rocks

"So many options to have fun and have the best holiday ever!"

Knysna

Brenton on Sea Cottages

"Baie mooie plekkie."

Knysna

At The Loerie

"Ek was baie beïndruk met die plek. Sal weer daar kom bly. Dis waarde vir geld. Sal die akkommodasie vir ander aanbeveel."

Knysna

Knysna Belle Guest House

"Beste plek vir jou wittebrood. Baie dinge om te doen. 'n Week is nie genoeg nie."

Knysna

Salt River Lodge

"Vir ons al bietjie te gekommersialiseer. "

Knysna

Fernhill Tented Treehouses

"Had a great lunch at Boawow in the foundation - it's simply a beautiful destination."

Knysna

110 Bay View

"Awemrowend, mooi en netjies skoon."

Knysna

Ferien am Meer

"Ons was al baie in Knysna en sal beslis weer kom! Baie lief vir hierdie omgewing!"

Knysna

110 Bay View

"Redelik baie om te sien en te beleef."

Knysna

Shell's Corner Cottage

"Knysna is een van die Suid-Kaapse "gems", verkriklik ryk in natuur, dit bied jou letterlik alles!"

Knysna

Point Lodge

"If I could I would chose to live there."

Knysna

Brenton On Rocks

"Gaan besoek Magic Lagoon Charters vir 'n onvergeetlike bootrit."

Knysna

Under Milkwood Chalets

"Knysna is 'n netjiese en veilige dorp."

Knysna

Guinea Fowl Lodge

"Knysna is 'n pragtige dorp met wonderlike natuurskoon."

Knysna

Stellata

"Gesukkel om eetpleke te kry, net by die waterfront plek gekry wat goeie kos bedien het."

Knysna

Mary's Window

"Baie lekker vakansie-oord. "

Knysna

110 Bay View

"Beatiful and peaceful."

Knysna

Shell's Corner Cottage

"Refreshing and tranquil, will definitely go back energized."

Knysna

Under Milkwood Chalets

"Mooiste plek in die land."

Knysna

Mary's Window

"Knysna is one of the best vacation destinations. Absolutely beautiful place and friendly people."

Knysna

Under Milkwood Chalets

"Goeie bestemming."

Knysna

One on Bollard

"Ons het vir die eerste keer so baie plekke besoek wat ons nie van geweet het nie. "

Knysna

Goose Cottage

"Knysna is 'n fantastiese dorp en bied baie vir die toeris."

Knysna

Forest Hills Taaibos Cottage

"Pledge Natuurreservaat is in die hartjie van die dorp en redelik onbekend. Sal dit graag volgende keer ook besoek."

Knysna

Brenton On Rocks

"Lekker rustig met vele bedienswaardighede!"

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers