Geverifieerde Resensie

Kouga Country

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kouga Country bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 219 resensies.

Patensie, Kouga-Omgewing

Highview Guesthouse

"Was baie verbaas deur hierdie klein dorpie, dit is 'n paradys tussen die berge, alles groen en boorde op boorde! Rippel Hill Hotel se aandetes en atmosfeer 'n bonus!"

Marina Martinique, Kouga-Omgewing

Abundance

"Dit is 'n pragtige vakansiebestemming. Dit is nie die oord se skuld nie, maar die wind wat 6 DAE AANMEKAAR gewaai het, maak jou mismoedig!"

Wavecrest, Kouga-Omgewing

A1 Kynaston

"Lekker rustige en veilige buurt."

Wavecrest, Kouga-Omgewing

A1 Kynaston

"Mooi area met mooi see en lagoon. Nie 'n swemstrand nie en bietjie ver van middedorp en hoofstrand."

Marina Martinique, Kouga-Omgewing

Marina Martinique B&B

"Baie lekker atmosfeer en baie aangename ervaring."

Wavecrest, Kouga-Omgewing

Surfpoint 9

"Wavecrest is 'n stil omgewing waar mens veilig voel. "

Wavecrest, Kouga-Omgewing

Makisaki

"Netjiese skoon strande, lieflike omgewing."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang