Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2019 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Peperduur supermark. Neem alles wat jy nodig gaan kry saam."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort Luxury Holiday Home"Marlothpark is, soos enige ander plek, nie sonder sy probleme nie - Dagbesoekers wat gedurende naweke die publieke swembad-area oorval en ekstra verkeer in die park tot gevolg het, maar dit bly 'n lekker wegbreek-plek in die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Harsteer dat die natuur en alles wat mooi was nou tot minimum is rondom diere, ens."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Marlothpark is 'n uitstekende vakansie-bestemming naby die Kruger Wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Peace of Marloth"Die natuur moet so onaangeraak as moontlik gehou word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Magani Ridge"Marloth Park is a great holiday destination. The shops have everything available, and it is full of wildlife which means you do not even have to go into Kruger Park. It is close enough to Komatiepoort and Kruger should you want to leave Marloth Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Marloth Park is 'n plek waar jy kan rustig raak in die natuur en vergeet van al die sorge van die lewe."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Baie goed geleë, veral naby krokodilrivier, ook nie te vêr van Malelane af nie. Die klipperige paaie na die wooneenhede toe kan beter, hopelik in die toekoms. Die winkeltjies het alles wat jy nodig het. Die restaurante is goed! Ek sal verseker teruggaan."
Hazyview-Vakansiedorp, Kruger National Park South
Tatenda Guesthouse"Die dorpe in die platteland van Suid-Afrika het die afgelope 20 jaar agteruitgegaan en die werklike "omgee" en die algemene indruk van die dorpe laat maar aan veel te wense oor. Vuil strate, swak paaie, met ongelukkig baie leeglêers word maar oral gevind en soms is jy as toeris maar bekommerd oor jou eie veiligheid, aangesien jy maklik onderskei kan word van die plaaslike inwoners. Die grootste voordeel vir Hazyview is natuurlik sy klimaat en sy ligging so naby die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger KayaLakho"Ons het die afgelope paar jaar verskeie kere in Marloth oorgeslaap. Die enigste probleem wat ons met Marloth het, is dat die huise te naby mekaar gebou word. Die bos is stil en mense kuier buite en klank trek ver. Gewoonlik kan jy die mense se gesprekke om die kampvuur duidelik volg. Dit is steurend. Daar is ook mense wat geneig is om musiek hard te speel wat onnodig en ongevraagd in die bos is. Ten spyte hiervan, sal ons weer en weer Marloth besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Jackalberry Ridge - Dream Resorts"Besig om te bou. Word 'n permanente inwoner."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Geen geraas, die stilte was welkom."
Marloth Park, Kruger National Park South
African Sky"Ons gaan altyd soontoe vir 'n wegbreek-naweek. Geniet die bos. Die swembad met die glybaan is bietjie duur p.p om in te gaan, veral as jy nie die hele dag daar spandeer nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"We had been to Marlothpark for the 1st time 5 years ago and my family and I absolutely fell in love with this little place nestled in the bush. Abundance of wild life at a persons doorstep with easy access to places such as the Krugerpark. At the shops and eateries we visited we found the people to be very friendly and helpful at all times."
Marloth Park, Kruger National Park South
Zulwini Tree House"While the place is wonderful you have animals walking in between houses that's beautiful."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Nice destination for a quick getaway, seen animals on your doorstep makes for a peaceful and relaxing environment."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Marlothpark is 'n fantastiese plek - so lekker om rond te loop en jy is om die diere. Mense is baie vriendelik en jy rus terwyl jy daar is."
Marloth Park, Kruger National Park South
Pan African Safari"Sal weer en weer en weer hulle diens gebruik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu Lodge"Mens bly maar effens bekommerd oor veiligheid, maar dit lyk tog of sekuriteit goed opgeskerp is, wat gemoedsrus gee. Ons het gelukkig lanklaas van insidente in Marlothpark gehoor."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort Luxury Holiday Home"Feels like you in the Kruger. A few of the roads are a bit rough, but nothing too bad. Supermarket is limited in what they stock."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Lovely holiday destination or just a weekend breakaway."
Marloth Park, Kruger National Park South
Eden Safari Country House"Baie bedrywig binne met bouers en kontrakteurs en busse, maar nie uitermatig negatief. Jammer dat mense by uitkykplekke sigaretstompies rondstrooi. Marlothpark bied egter 'n boslewe met baie diere en dis lekker om die lengte van draad met die Krugerwildtuin te stap en diere rondom die rivier te kyk. Jy sien diere elke keer omdat dit so groot uitsig oor die rivier bied."