Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2021 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wildsbokkie Holiday Home"Goeie waarde vir geld as jy die Krugerwildtuin wil verken, sonder om die absurde tariewe binne die park te betaal."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Ek dink Marloth Park is 'n uitstekende bestemming vir toeriste wat graag rustig wil wees en ontspan, en terselfde tyd ons wonderlike diere beleef. Ek en my man was vir die eerste keer by Marloth en sal definitief weer gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Maroth park is 'n fantastiese toeristebestemming. Die winkeltjies daar binne is net baie duur. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Marloth Park is heerlik om in te bly, want jy voel jy is reeds in die wildtuin met al die bokkies, kameelperde en ander diere daar en die Krokodilbrughek is maar net 15 minute se ry weg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Ai as ek darem maar 'n ou stukkie grond daar gehad het, sou ek darem maar lekker daar kon bly!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Baie lekker bosveld atmosfeer. Huise so geplaas dat jy nie bure maklik kan sien of hoor nie. Naby Krugerwildtuin. Uitstekend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Baie lekker gebly, dankie Marloth Park vir 'n bekostigbare Groot 5 ervaring!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"You can take walks around the area and view the non Big 5 wildlife that reside in this area."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Marloth Park is oor die algeheel 'n oulike toeriste plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Dit was ons eerste besoek en ons gaan verseker weer soontoe! "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"All the people we had dealings with were most pleasant and helpful."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"It seems to be much safer now than a few years back."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Beeldskone deel van SA. 'n Plek om op trots te wees!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
La Kruger Lifestyle Lodge"Baie lekker plek om tyd te spandeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Good base for visiting Krugerpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Marloth Park voel vir my soos hemel op aarde. Ek is 'n buitelug mens en die omgewing in Marloth is absoluut fantasies! "
"Ons beste Krugerwildtuin besoek van ons lewens! Ons sal verseker volgende keer weer na die suide gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Jammer oor die Rooibokkies wat uitgeskiet word. Ek hou glad nie daarvan dat dit tussen die vakansiegangers gedoen word nie. My familie het nie baie veilig daarmee gevoel nie. Dink dis onvanpas om te skiet waar kinders in die omtrek is. Stem glad nie saam nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Grand Kruger Lodge and Spa"Ons het 300 buffels gesien vanaf Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Sou daarvan hou om as pensioenaris daar te woon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu Lodge"Lief die plek, was nou al 3 keer daar in 4 verskillende blyplekke."