Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1087 reviews.
"Lekker sentraal geleë om as basis te gebruik om al die toeristebestemmings in die area te besoek. En daar is heelwat!"
"Most restaurants close early at 17:00. Rather have lunch at a restaurant. Look out for potholes in roads."
"The roads are very scary at night, adventurers, reminded us of a movie Wrong Turn. "
"Place is beautiful but too quiet at night especially when you want a restaurant. Your common fast foods are non existent, so plan your meals in advance if you want to go that side."
"Die hoofpad is in 'n gehawende toestand soos baie paaie in ons land en behoort aandag te geniet, want dit skep 'n baie swak indruk. "
"Pragtige dorp, oulike eetplekke en winkels. Ongelukkig baie slaggate in al die strate."
"Graskop is goed geleë as jy die laeveld wil besoek met baie gerieflik restaurante, baie naby aan die "Gods window" / panorame roete."
"Dorpie self is maar vervalle maar die besienswaardighede is die moeite werd."
"Dis jammer die plekke het baie vervalle geraak en baie winkels het toegmaak - die beperkte eetplekke is die moeite werd om te besoek."
"Ideale toeristebestemming. Ons het die natuur baie geniet en is naby ander besienswaardighede en toeristeaantreklikheidhede."
"As jy wil wegkom van die gejaag, gedruis en besoedeling van Gauteng, dan is Sabie die plek om te "unwind". Die stadsraad moet tog net aandag aan die slaggate in en om die pragtige dorp skenk ."