Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6611 reviews.
"Absolutely loved Marina Beach and the San Lameer lagoon, saw amazing wildlife."
"It's a wonderful place to be and a ton of things to see and to do. The food is out of this world, there is never not anything to do as there's always something to do. Explore, discover and more. uShaka Marine World is only one of them, to mention Funland for the kids and adults too."
"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."
"Umhlanga is pragtig, die promenade maak dit die moeite werd ten opsigte van Covid en lockdown-reëls"
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Groot, verskeie aanbiedings."
"Ons is mal oor die dorpie! Daar is soveel om te sien en te doen! Ons kan nooit besluit tussen 'n Bosveld of seevakansie nie, maar hier kry mens beide!"
"Ons was baie beïndruk na al die negatiewe kommentaar wat ons ontvang het oor Margate."
"The people in the streets are so friendly. I hope it happens like that to other tourists."
"Nottinghill Road verras jou om elke hoek en draai. Moet tyd hê om al die amazing plekkies te ontdek en te verken. Ongelooflike restaurante en koffieplekkies, bakkerye, pizza, kuns en staproetes. Blomm tuine oor die hele area."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"Ons geniet dit om ons reis vanaf die Suidkus terug Gauteng toe met 'n nag hier in die Midlands te verleng. Ons is elke keer aangenaam verras en sê elke keer volgende keer bly ons bietjie langer. Dis so mooi en lekker hier! Asemrowend groen huidiglik!"
"Pennington se strate is in 'n benarde toestand. Pennington self is skoon en mens voel lus om 'n ruk daar te kuier. Dit was wonderlik om te sien hoe die mense stap of fiets ry. Kyle se kos by die Ski Club met sy diere-vriendelike fasiliteit en pragtige uitsig het ons ’n paar maal teruggelok! Ons het ook baie lekker kos met kaaskoek geniet as wegneemete by die Kiosk. (Diere word nie, toegelaat nie maar indien mens vooraf reëlings tref, is daar genoeg plekke wat wel diere toelaat.) Hopelik is die strande oop vir ons volgende besoek. Die gemeenskap kan met rede trots wees op hul dorp. Bravo!"
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Garden Villa @ Belvidere Country Estate"Definitely a must on your bucket list. Got to experience Country Life. So different from city life. So laid back and peaceful. Loved it and will definitely be back soon."
"Wonderlike, rustige pragtige dorpie. Met pragtige swemstrande en baie om te doen."
"Weens Covid-regulasies kon ons nie na die swemstrand faan nie. Hibberdene het alles wat nodig is, maar gerieflike aankope van goeie gehalte is beter by Port Shepston."