Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6611 resensies.
"Cape Vidal is asemrowend. Het so baie diere gesien. Renosters, olifante, baie mak kudu's ens. Cape Vidal se strand is 'n baie lekker swemstrand, kan snorkel ook daar."
"Good restaurants, beaches are nice, loads of shops - this time of year weather was warm and sunny."
"Dit het pragtige strande, maar die paaie is vol slaggate. Alles lyk maar baie verwaarloos."
"Scottburgh is 'n baie rustige plek om te gaan ontspan, daar is beslis, soos enige ander plek, potensiaal vir verbetering, maar werklik die moeite werd om daar te gaan ontspan. Dorp is skoon, maar baie besig. Maak jouself net gereed vir styl opdraandes. Geniet die see en strand met vriendelike mense oral te vinde."
"Met slegs een toegangsroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dis teerpad tot daar."
"Bly weg van Margate se hoofstrand. Die area is baie verwaarloos en lyk glad nie meer veilig nie. Kyk eerder na Ramsgate of meer noord."
"Soos amper alle dorpies op die Suidkus is die agteruitgang baie opmerklik. Dis darem nog een van die skoner plekke wat ek gesien het!"
"Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak"
"Clean friendly neighbourhood. Lots of lovely places to visit and things to do in and around the South Coast."
"Dis die moeite werd om Amanzimtoti Stella Maris woonstelle te gebruik vir jou verblyf tydens jou vakansie as jy Amanzimtoti toe kom."