Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6611 resensies.
"Ballito has become a home for house breaking and theft especially to holiday makers."
"St Lucia is pragtig. Definitief die moeite werd om na die Wetlands Nature Reserve te gaan - so baie diere gesien, olifante en swartrenosters definitief die hoogtepunt van die dag. Cape Vidal is die beste swemstrand met skoon warm water. "
"Pennington is a quaint and lovely destination, with beautiful beaches and awesome coastal greenery. Pity that the roads in most parts are in need of a lot of work!"
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Clivia Hill Guest Cottage"Dit is 'n beeldskone omgewing met baie aktiwiteite. Jy kan hier so rustig of so besig wees soos jy wil."
"Great beach - really good on budget since the activities are so affordable as well as the near by restaurants. A really nice place to relax and enjoy quality time with the family."
"Great area with unique natural attractions and beautiful scenery and environment."
"Met alles wat nou weer oop is, sal toerisme beslis weer op tel. Die water by St. Lucia strand was baie vuil, maar Cape Vidal reg langsaan, was pragtig skoon."
"You shouldn't be in a hurry when you are in the Midlands. Take your time."
"Gaan altyd vir ’n seevakansie soontoe. Restaurante is naby geleë en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Kos is uitstekend."
"Veilige omgewing naby aan die lughawe. Net nie ’n lekker swemstrand nie maar daar is wel ’n getypoel."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Montusi Self-Catering Cottages"Bingelela het die lekkerste pizza en atmosfeer is fantasties."