Pick your preferred language

English

Afrikaans

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.

Uvongo, KwaZulu-Natal

Topanga 35

"Uvongo not a very clean place."

St Lucia, KwaZulu-Natal

St Lucia Ocean View Lodge

"Pragtige dorp en pragtige strande. Beslis die moeite werd om te sien en te beleef."

Margate, KwaZulu-Natal

Eden Dunes 58

"Sal beslis nie oor 'n vakansie "peak" tyd daar wil wees nie."

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Camp Jonathan

"Sodwana is maar 'n klein dorpie wat duikers, vissermanne en natuurmense trek. Daar is nie groot winkels soos in ander dorpe nie, maak maar seker jy bring vars vleis, daar is nie maklik bekombare vars vleis in die area nie. Baie lekker vir ontspanning met 'n paar lekker eetplekke en kuierplekke ook."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Baie mooi area en moeite werd om te besoek."

Ballito, KwaZulu-Natal

Alomsee 5

"Wonderlike area om vakansie te hou, stil en alles is daar wat mens benodig."

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Phumulani Lodge

"Sodwana is wêreldbekend vir duik, maar hulle het ook baie goeie restaurante en 'n verskeidenheid van diepsee-visvang-charters."

Margate, KwaZulu-Natal

Branderkant 7

"Veral die see tussen Margate en Ramsgate is baie stiller."

Durban, KwaZulu-Natal

De Oude Meester Guest House

"Was awesome being back in my hometown."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Beach Wood Cottages

"Wonderlike plek, gaan al vir die derde jaar daarheen."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Fairview Salt Rock

"Great area for a holiday destination."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Stirling Place 5

"Baie lawaaierig met taxi's en mense wat alkohol misbruik by die getypoel oor naweke. Hulle gebruik selfs die publieke area as 'n toilet, alhoewel daar fasiliteite beskikbaar is wat skoon en netjies gehou word."

Margate, KwaZulu-Natal

15 Shelly Strand

"Sadly the South Coast has gone down, but we were situated in a wonderful place."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Sandy Toes & Salty Kisses

"Baie rustige plek met genoeg vir 'n hele familie om te doen."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Topanga 35

"Geniet elke jaar Uvongo en Ramsgate."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2514

"Beide Southbroom en Marina Beach se strande is 'n plesier!"

Vryheid, KwaZulu-Natal

Shonalanga Lodge

"Ongelukkig nie 'n toerisme-bestemming nie."

Estcourt, KwaZulu-Natal

Leopard's Lair

"Die dorp is bietjie vuil, en die Fort Durnford was ’n teleurstelling."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Spans of Sea

"Die aanloop van mense oor naweke beperk die toeganklikheid van die strand bietjie. Gedurende die week is daar nie probleme nie. Lyk net of die meeste mense daar nie weet van Covid-19, die dra van gesigsmaskers en handhawing van sosiale afstand nie. Meeste mense bondel saam en verdring die versigtiges of landsgehoorsames."

Ballito, KwaZulu-Natal

Boulders 310

"Ballito is beautiful and I will be back."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Brambleberry - The Homestead

"The whole area is stunning very tranquil and a great escape for the weekend - just wished we had stayed for at least 4 days."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Sands 6

"Het ons vakansie baie geniet en sal beslis weer besoek."

Page
Page 116 - Showing 3451 to 3480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers