Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6611 reviews.

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Die natuur is asemrowend en ons tydjie was te kort om die omgewing meer te explore. Ek het bietjie meer verwag van die winkels spesifiek in die omgewing. Piggly Wiggly het uitsonderlike winkels, maar die pryse was onbetaalbaar hoog."

Champagne Castle, KwaZulu-Natal

Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve

"Dis die mooiste deel van ons pragtige land."

Umdloti, KwaZulu-Natal

No 9 Umdloti

"Rustige plek met alles wat jy nodig het."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Tree Top Village @ Urban Glamping

"Gaan beslis terug met die hele gesin."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Die Strandhuis

"Die strand het 'n heerlike tidal pool, daar is lewensredders. "

Ballito, KwaZulu-Natal

Alomsee 5

"Een van die beste plekke om vakansie te hou."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Great place, won't mind visiting again soon."

Margate, KwaZulu-Natal

Anguna Holiday Flats

"Tekens van verwaarloos is daar. Potholes!"

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Amazibu 504 - Paradise on the Sea

"Nie so mooi en lekker soos vroeër jare nie."

Margate, KwaZulu-Natal

Sue Casa 3

"Die see en strand is nog netjies en skoon (Manaba/Uvongo) se kant. Die restaurante is ook fantasties."

Margate, KwaZulu-Natal

Balooga 28

"Safe and very welcoming place. People are friendly and it is close to the shops and entertainment areas. Amazing place."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Jakaranda Woonstel 8

"Heerlike strand, veral vir gesinne."

Winterton, KwaZulu-Natal

Lilac Lodge / Purple House

"Die pad tussen Bergville en Winterton is 'n nagmerrie."

Margate, KwaZulu-Natal

Boulevard 114

"Margate het bietjie agteruit gegaan vandat ek 3 jaar terug daar was, maar dit was maar seker die pandemie wat baie plekke laat to maak het, maar oor die algemeen nie sleg nie."

Margate, KwaZulu-Natal

Arrilette Nr 10

"Naweke is ongelooflik besig. Menige probleme gehad met rusverstoring."

Dundee, KwaZulu-Natal

Fort Mistake Country Lodge

"Die dorp en alles in die dorp is 'n baie groot verassing. Die museum is 'n moet!"

Vryheid, KwaZulu-Natal

Bella's B&B

"Beeldskone wêreld. Sal graag weer wil kuier eendag!"

Margate, KwaZulu-Natal

Calamari 9

"Sal definitief weer terugkeer na Margate. Nog baie Afrikaanssprekendes."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sugar Beach 5A

"Sondae raak die strand 'n rasserige gemors met hordes mense en geen parkering. Teen Sondag aand is die strand met rommel bestrooi wat hartseer is. Ons is Maandag oggend weg so kan net hoop al die plastiek is skoon gemaak. Deur die week wonderlik rustig."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

504 Bermudas

"Lieflike lang en skoon strand. Ideaal vir 'n gesinsvakansie!"

Umhlanga, KwaZulu-Natal

19 Bronze Beach

"Well looked after beach."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Yena-lo 470

"It's a very lovely, warm and peaceful place to go if you want to relax and enjoy nature, the beach and shopping centers."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Serenity

"Baie min om te doen as dit reën. Pragtige mall."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Seaview B&B

"Baie mooi en vriendelike kusdorp."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

ATKV Natalia

"Biae nice plek en dit skep rerig daai vakansie atmosfeer waarna almal smag."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna 75

"A very relaxed and intimate place even if it is for a family, business or romantic vacation."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Palms 26

"Margate is nie meer Margate nie. Mis al die winkeltjies en eetplekkies."

Page
Page 119 - Showing 3541 to 3570
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers