Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6556 reviews.
"Ons het van die eerste 3 dae van ons verblyf geen water gehad nie. Ons kom al vir baie jare Margate toe maar Margate het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar."
"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."
"Net 'n deurrydorpie vir my persoonlik. Die vertrapping en gebedel waar jy ook al stop was baie onaangenaam."
"Margate itself is dirty and the beaches are littered. Shelly beach on the other hand is very clean."
"Strande is netjies en skoon, daar is oral sekuriteit. Die paadjies is lekker en gerieflik om op te loop."
"Quiet little gem of a beach town, not overrun with too much tourist hustle and bustle, but has everything you need. Beautiful, safe swimming beach."
"Ballito voel werklik soos 'n ander land. Die dorp is 'n getuigskrif van goeie munisipaliteitsbestuur."
"Southbroom is 'n pragtige rustige kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan vakansie hou."
"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
"Die strate in pennington is in ’n redelike slegte toestand. Bly liefs weg van die OK Foods af en ry eerder deur na Scottburgh Mall toe. Pennington is verder ’n baie stil en pragtige area."
"There should be more police or security patrols at the beaches to curd excessive alcohol consumption and the littering caused by this. This can cause safety issues for the general public."