Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6556 resensies.

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Kusane Farm Cottages

"Gerieflike oorstoparea op pad na Durban."

Ballito, KwaZulu-Natal

Ballito Bay Holiday Apartments

"Ballito se strate en woongebiede baie skoon. Net jammer oor die honde op die strand wat daar hul ding doen en die eienaars tel dit nie op nie. Glad nie aangenaam nie."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

19 Bronze Beach

"Umhlanga is en was nog altyd 'n vyf ster-vakansiebestemming. Parkering is egter 'n groot probleem, maar dit was 'n baie aangename vakansie."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Otters Den Self-catering Cottages

"Genoeg om 'n mens besig te hou vir 'n rukkie. Vriendelik en bekostigbaar."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Soveel om te doen, sien en te beleef, jy sal nie verveeld wees nie! Maak net seker dat die winkels en restaurante wel oop is op die dag wat jy soontoe wil gaan - sommige plekke lyk permanent gesluit."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place."

Underberg, KwaZulu-Natal

Meadow Lane Joy Cottage

"Gerieflik geleë naby Sani Pass of Lesotho indien jy die pas wil ry of Lesotho wil besoek. Pragtig geleë by Drakensberge."

Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Swartkop Cottage

"Baie beslis die moeite werd en is 'n ongelooflik mooi area."

Ballito, KwaZulu-Natal

Les Palmiers No 8

"Ballito is a excellent choice for anybody that loves the sun, surf and clean beaches. It is safe and it has all types of malls and shops where one can find anything that you might need."

Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Africa's Eden Guesthouse

"Die mooiste geboue en sport-geriewe."

Margate, KwaZulu-Natal

Santorini 207A

"Dit blyk dat Margate die afgelope tyd baie agteruit gegaan het. Daar is nie eers meer ordentlike eetplekke in Margate self nie. Gevestigde besighede het toegemaak. Besighede wat nou daar is word bedryf deur buitelanders en is meerderheid Spaza-tipe winkels."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

23 Stella Maris

"It's like a paradise place. I would move there in a blink of an eye."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Jakaranda Woonstel 8

"It is a great place for relaxation, see breeze is so amazing, and evening and morning walks along the beach as well."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Otters Den Self-catering Cottages

"Mooi omgewing en oor as genoeg, eintlik te veel dinge om te doen."

Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Sungubala Eco Camp

"Just the most divine place to hike and lose yourself in nature."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Griet se Plek

"Clean and friendly family destination."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Heerlike stil deel, genoeg plekke waar kruideniersware beskikbaar is en naby aan 'n groot winkelsentrum."

Margate, KwaZulu-Natal

Beau Vista no 4

"Baie skoon en netjiese vakansie dorpie. Baie om te doen en alles is naby aan mekaar."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Breakers

"Uitstekende vakansieplek as jy die regte akkomodasie het."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

74 Eden Sands

"Lovely and the beach is not crowded."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

ATKV Natalia

"Rustige kusdorp naby die stad, maar sonder die gedrang van verkeer en mense."

Margate, KwaZulu-Natal

Branderkant 7

"Daar is ongelukkig net te min om te doen as jy kinders het maar verder is die kos heerlik oral en die strande pragtig."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

Mtunzini

"Lieflike mooi skoon plekkie. Rustig en baie stil. Aangenaam ontvang en behandel."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 190

"Lekker somer-atmosfeer. Mooi strande, warm see en 'n absolute vakansiestad. Naby winkels en 'n puik "roadtrip" -area."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Luxury Tented Village @ Urban Glamping

"Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark. "

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Ocean's Paradise Beach Cottage

"Ons verkies stil plekkies en Port Shepstone is effe te bedrywig na ons sin."

Margate, KwaZulu-Natal

Gecko Moon

"A beautiful little town."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Breakers 414

"Heerlike vakansiestrand vir die hele gesin!"

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Big Bay Beach House

"Baie om te doen! Naby aan Shelly Beach en Margate! Baie stande om van te kies."

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang