Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6665 resensies.
"Die mooiste mooiste plek. Lekker koffiewinkels en heerlike strand. Pragtig met al die skepe wat lê en wag om in die Durban hawe in te gaan."
"We did a short hike with Sani Pass and Lesotho Private Tours to some private bushman paintings. It was absolutely fantastic. Greg, our guide was super attentive to Grandad (71) who did the 6 km hike with us. The lunch that is included in this package was the best thing I have eaten in such a long time, the cook, Angie definitely knows how to impress. I would recommend doing this hike to anyone and everyone going to Himeville and vicinity, it is so worth it."
"Parkeer-area langs Montrose is geweldig vuil en as die wind waai, waai alles strand toe. Asblikke loop orals oor, word nie leeggemaak."
"Nie regtig 'n Desembervakansie-dorp met kinders saam nie, maar 'n lekker wegbreek vir 'n lang naweek."
"Ek het die omgewing, restourante en plaaslike mense se gasvryheid baie waardeer."
"Heerlike vakansiebestemming. Elke oggend vroeg al mense aktief met draf en fietsry. Geen gevoel van vrees nie. C-Bali het die heerlikste kos asook 'n puik strand."
"Ek sal vir seker weer Mtunzini besoek. So 'n mooi skoon en rustige dorpie. Wat 'n voorreg om vir 'n paar dae deel van die dorpie te kon wees."
"Margate-strand het ‘n mag-nie-swem-nie-bord en daar was geel skuim in die see. Uvongo se strand was beter."
"Some of the places are over priced for site seeing. The mini golf is awesome for the children and very accommodating owners."
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Bell Park Semi Self Catering"Monk's Cowl is 'n gunsteling by ons gesin. Dit is die beginpunt van verskeie staproetes, van rustig tot moeilik. Mense hoef nie ver te stap om die eerste waterval of woud te sien nie. Die pad is goed, teerpad, en mens kan tot daar kom met 'n sedan. Ongelukkig kon ons nie vanaf Drakensberg Sun stap nie as gevolg van vlak 2-regulasies, bel eerder vooruit om te hoor of hulle dit toelaat."
"A most pleasant surprise with superb restaurants and shops. We thoroughly enjoyed the Ballito Boardwalk."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Die Plaasstal, Tastebuds by Dargle sowel as die Italiaanse restaurant Il Postino ook in Dargle is 'n moet!"
"The municipal water pressure is so low, the rate payers have to install pumps at their own cost to pressurise the water at their homes."
"Any place on the KZN South Coast from Shelly Beach to Ramsgate is a great travel destination, boasting a fantastic beach with amenities for all age groups. Tons of activities. Will definitely keep guests coming year after year. A visit to the KZN South Coast is a definite must."
"Pennington is regtig 'n juweel en in 'n ander klas as enige ander dorp in daai area. Pragtige, boomryke strate, baie rustig, oulike winkels. Daar is ook 'n pragtige wandelroete in die woonarea in 'n digbeboste valleitjie. Die Basset Brewery en Doghouse Cafe vir my 'n gunsteling - ingerig vir troeteldiere, hulle het selfs "bier" vir honde! Die golfbane daar blykbaar ook baie besonders, maar ek kon ongelukkig nie daar in met my hond."
"Ons was daar buiteseisoen, dus geen oorvol strande nie. Skoon strand. Heerlik! Baie plekke om te besoek. Pragtige natuurskoon."
"Het veilig gevoel om te gaan stap met al die mense wat ook van vroegoggend af stap."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Fountains Self-Catering B&B"Ons het vir die eerste keer die Midlands Meander gedoen. Baie geniet en baie gesien. Die plek het 'n natuurskoon soos selde anders in SA. Die Canopy Tour was die hoogtepunt."