Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6665 reviews.
"Pennington is 'n rustige dorpie. Half weggesteek van al die gejaag. Dis groen en bebos en skep 'n rustige atmosfeer. Naby genoeg aan ander strande om te ry en plekke te besoek. "
"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca 18"On the day we took a walk along the beach, there was a nice crowd minding their own business. Lovely."
"Persoonlik verkies ek 'n kleiner strand, soos Manaba in plaas van Margate etc. Ek dink die verkeer in die hoofstraat kan ongelooflik besig wees gedurende piektye. "
"The local Spar burnt down recently which meant shopping for basic groceries required a bit of planning - a trip into Umhlanga or Ballito. Basics are available at the Spar makeshift store or at a price from the garage shop. The local fish and chip shop, Spud, serves excellent hake and sides."
Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Matts Rest B&B or Self Catering"It's definitely a place to visit."
"Daar is heelwat in die area om te doen. Ons het die Croc World besoek asook die Wild Waters by die Wild Coast Sun, maar die feit dat San Lameer so lekker en veilig is vir die kinders om te kan fiets ry, visvang en swem hoef jy nie veel meer in die area te besoek nie."
"Heerlike vakansiebestemming vir almal wat 'n rustige see vakansie met uitgestrekte strande en pragtige see tonele wil waardeer."
"Die omgewing is baie rustig en die strand is uitstekend! Restaurante is ook baie lekker veral die Spur! Dis seker die beste Spur uit almal. Ollie's Pub & Grill as well as Thirsty Whale het baie lekker atmosphere en kos!"
"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
"Safety is the priority in this town, Metro Police, SAPS and CPF personnel are all over the place."