Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.
"We had a quick response to our enquiry and the staff are very friendly and helpful. "
"Dit is 'n klein dorpie. Moet dus nie te veel verwag nie. Die omgewing is pragtig - berge en dale. Die weer kan wisselvallig wees. Oor die algemeen koel tot koud deur die jaar. "
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Welcome Home Cottage"Was ons eerste besoek en was aangenaam verras - het oral vriendelike en flinke diens ontvang. Die stad en woongebiede wat ons besoek het was netjies."
"Die strand is awesome, lekker groot branders en sagte seesand. Daar is 'n Wimpy by die strand. November is 'n slegte maand - reënseisoen. Die werkers is onregverdig, die swembad mag nie gebruik word nie, daar is glo nie Chloor nie, maar as daar klomp taxi's stop, sluit hul die swembad oop en dan is dit ook onplesierig op die strand. Bly ons gunsteling strand."
"Daar kort 'n ordentlike restaurant en net 1 ordentlike winkel met nodige goedjies. "
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Ballito Manor View 601"Strand word skoongemaak daagliks en is 'n heerlike swemstrand. "
"Quite central. Nice beach. Good restaurants, our favourite is the Bush Tavern. "
"Underberg is a lovely destination, there is a lot to do but we were only there to overnight. Also a lot of history for those who are interested."