Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6696 reviews.
"Winkelspruit is an excellent holiday destination everything you need is close by. Driving to Toti is a breeze even going to Durban and Gateway is not far. Finding a place to dine is not so easy. The beach is clean and nice to take a walk and I still felt save. Wouldn't recommend any swimming. "
"Fantastiese omgewing, toeriste georiënteerd met al die puik restaurante, winkelsentrums, skoon strande en plaveisel waarop gestap en gedraf kan word."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Fishermans Self-Catering Apartment"Wens dit kan so bly! Lekker end baie mooi omgewing. "
"Die Park is baie mooi. St Lucia sou 'n beter opsie gewees het vir verblyf aangesien ‘n mens daarvandaan ook Hluhluwe Park kan ingaan. "
"Lekker rustige atmosfeer weg van die alledaagse gejaag van die stad. Plek om rustig te word en net familie tyd te hê.."
"Margate is just beautiful place to visit the weather was great the beach was awesome."
"Lekker strand, maar daar is geen restaurante en kafees naby nie. Daar moet na die sentrums toe gery word."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
Cycad Rock Fishing Lodge"Om deur Jozini te ry is 'n uitdaging wat baie kalmte en geduld verg op 'n Vrydagmiddag, maar dis die moeite werd."
Oribi Gorge Nature Reserve, KwaZulu-Natal
Beechwood Cottage"'n Moet om hierdie natuurwonder te besoek. "
"Can't wait to go back, beach is great fun place to be compared to other beaches if you want relaxing environment Ramsgate Beach is the perfect place."
"Port Edward is a great place with friendly people. Good reasonably priced restaurants and a very relaxing place to be."
"Baie om te doen. As jy net bietjie Google. En vra.. Lekker groot inkopiesentrums oral."
Champagne Valley, KwaZulu-Natal
Dragon Peaks Mountain Resort"Sommige van die paaie kort dringend aandag. Slaggate is nie ‘n toeris se vriend nie!"