Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6665 reviews.
"Fantasties, soos altyd. Dit is egter jammer dat bedelaars ook hulle weg hierheen gevind het."
"Very busy, beaches not so clean due to rivers washing down rubbish, but they try their best to clean it. Exceptionally good hospital."
"Lekker plek, net jammer dit gaan agteruit, nie meer so skoon soos altyd nie."
"Lovely days on the Midlands Meander, recommend going to visit the Marrakesh cheese farm, we loved it."
"Margate self is nie meer wat dit voorheen was nie, maar Ramsgate vir wat ons wil hê in 'n wegbreek is tops."
"Die probleem met die infrastruktuur in die area is problematies! Mense kom hoofsaaklik om te swem en 'n vars vis te vang maar met geslote strande, riskante drinkwater en vars vis is dit nie meer so lekker op die Suidkus nie."
"Umhlanga still has some issues still with effluent on beaches and litter which is sad."
"Dis 'n lekker plekkie met genoeg winkels naby, is maar net nie so 'n veilige omgewing nie."
"Rustige omgewing. Baie skoon en netjies. Vriendelike mense en pragtige natuur."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Greenfire Drakensberg Lodge"It is nice and close to Johannesburg so is ideal for a Friday to Sunday getaway without having to travel too far."
"Die middelande soos Nottingham Road is 'n goeie toeristebestemming wanneer dit sneeu in die winter. Daar is heelwat aktiwiteite om te doen in die middelande. Die area sal ongelooflik mooi lyk in die herfs of selfs lente wanneer dit nie meer te warm is nie. Plekke soos Piggly Wiggly is ideaal vir gesinne en die Nelson Mandela Capturing Site is nie te ver weg van dit af nie. Daar is plekke wat fietse uitverhuur vir die avontuurlustiges wat die area wil verken en hulle dors kan les met 'n craft biertjie of wynproesessie. Beslis 'n plek om na terug te keer om van die gejaagde lewe van die stad te ontsnap en net die rustigheid van die locals te kan ervaar."