Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1008 reviews.
"Ons was by Lambertsbaai, Doringbaai en ingeloer by Strandfontein. Lambertsbaai is nr 1."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Muisbosskerm was 'n hoogtepunt. Sal die plek as vakansiebestemming sterk aanbeveel."
"'n Besoek aan die Muisbosskerm is 'n moet, groot verskeidenheid visgeregte wat bedien word."
"Skoonste en vriendelikste plek om te bly en mens voel veilig en tuis daar. Ons het ons harte daar verloor in Lambertsbaai. Dit is ons volgende tuisdorp."
"Baie mooi plekkie vir iemand wat absoluut stilte en rus soek. Nie veel om te doen nie."
"Strande kan skoon gehou word en meer bemarking van die besienswaardighede sal baie help soos Muisbosskerm, aktiwiteite by die karavaanpark ens."
"Baie oulike kusdorpie. Oulike restaurante en die mooiste strand. Ons het baie lekker gekuier by Lambertsbaai."
"Twee dae se verblyf in Lambertsbaai is meer as genoeg om alles wat besienswaardig is te besigtig en te geniet!"
"Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular. "
"Die tieners vind ongelukkig nie veel te doen daar nie. See koud en die Suidooster maar geniepsig November/Desember."
"Lambertsbaai is die plek om te wees. Ek sal dit voorstel aan enige person wat 'n kuierplek soek."