Geverifieerde Resensie

Lamberts Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1008 resensies.

Lambertsbaai

Albatross No. 2

"Lekker eetplekke."

Lambertsbaai

Lekke Ekke

"Ons was by Lambertsbaai, Doringbaai en ingeloer by Strandfontein. Lambertsbaai is nr 1."

Lambertsbaai

Seester Accommodation

"Baie lekker rustige en veilige plek. Die gemeenskap baie vriendelik. "

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Lees op oor die geskiedenis van hierdie dorpie - baie interessant."

Lambertsbaai

Weskus Grotjie

"Klein dorpie, maar tipies weskus. Wonderlike mense en pragtige uitsigte."

Lambertsbaai

Weskus Grotjie

"Contact Nelda the Winetender - she will keep you busy. "

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Eetplekke is voorwaardelik goeie kwaliteit."

Lambertsbaai

Albatross No. 4

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Muisbosskerm was 'n hoogtepunt. Sal die plek as vakansiebestemming sterk aanbeveel."

Lambertsbaai

Bluebird

"Heerlike restaurante."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"'n Besoek aan die Muisbosskerm is 'n moet, groot verskeidenheid visgeregte wat bedien word."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Baie klein, maar oulike Weskus dorpie, heeltemal iets anders."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Baie interessante plek."

Lambertsbaai

Breathe Inn

"Skoonste en vriendelikste plek om te bly en mens voel veilig en tuis daar. Ons het ons harte daar verloor in Lambertsbaai. Dit is ons volgende tuisdorp."

Lambertsbaai

Seester Accommodation

"Baie mooi plekkie vir iemand wat absoluut stilte en rus soek. Nie veel om te doen nie."

Lambertsbaai

Lekke Ekke

"Pragtig, het my hart daar verloor."

Lambertsbaai

Raston Guest House

"Strande kan skoon gehou word en meer bemarking van die besienswaardighede sal baie help soos Muisbosskerm, aktiwiteite by die karavaanpark ens."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Baie mooi strande. Muisbosskerm is uitstekend."

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"'n Lekker rustige dorpie om te ontspan na 'n baie besige jaar. "

Lambertsbaai

Altyd Tuis

"Baie oulike kusdorpie. Oulike restaurante en die mooiste strand. Ons het baie lekker gekuier by Lambertsbaai."

Lambertsbaai

Weskus Hokkie

"Nie ons soort dorpie nie, maar die see en plaaslewe. Ja dis pragtig."

Lambertsbaai

Kookfontein Farm Cottages

"Twee dae se verblyf in Lambertsbaai is meer as genoeg om alles wat besienswaardig is te besigtig en te geniet!"

Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel

"Dit is waar ek gaan aftree."

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular. "

Lambertsbaai

Kookfontein Farm Cottages

"Pay a visit also to Doringbaai. "

Lambertsbaai

Weskus Quarry Farmers

"Lekker dorpie om alles te kry wat jy nodig het."

Lambertsbaai

Lambert's Bay Seafront

"Pragtige Weskus-dorp!"

Lambertsbaai

Bay Plaza

"Die tieners vind ongelukkig nie veel te doen daar nie. See koud en die Suidooster maar geniepsig November/Desember."

Lambertsbaai

Albatross No. 4

"Lambertsbaai is die plek om te wees. Ek sal dit voorstel aan enige person wat 'n kuierplek soek."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang