Geverifieerde Resensie

Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 601 resensies.

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Die dorpie is stil en bietjie winderig, wat weer reg is vir die "windsurfers"."

Calypso Beach, Langebaan

Seasons of Serenity

"Calypso Beach has been my choice of a holiday destination in the Langebaan area."

Langebaan

On the Beach 1

"Baie vriendelike mense, oulike dorpie."

Langebaan

Seeduiker

"Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk. "

Langebaan

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"This is always a special holiday location away from the busy city life."

Mykonos, Langebaan

The Lighthouse

"Langebaan is 'n puik area om in vakansie te gaan hou en heerlik te ontspan. Inwoners daar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd graag weer wil gaan."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Pragtige strand met goeie restaurant opsies wat stapafstand is. Nie so besig nie, en gevoel van veiligheid beslis daar."

Langebaan

Tropico House Guest Rooms

"Was een van ons beste vakansies. Sal enige tyd weer besoek."

Myburgh Park, Langebaan

86 on Babiana

"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Beautiful place!"

Mykonos, Langebaan

The Lighthouse

"Baie rustige en veilige omgewing."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Definitief aanbeveelbaar."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Die dorp is lekker sentraal en die atmosfeer dui op 'n plek vir vakansiegangers."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Always enjoy the environment."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Lovely quiet beach town. The beaches are safe and clean. Beautiful views abound. Excellent restaurants available including a beach buffet."

Langebaan

Catalina Cottage

"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "

Langebaan

4Winde

"Dis lekker!"

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Beste plek in die wêreld."

Langebaan

Catalina Cottage

"Lekker ontspannend. Heerlike eetplekke. "

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Baie mooi."

Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas

"Mooiste plek vir wegbreek."

Mykonos, Langebaan

Sunset Heights 71

"Wonderful, favourite holiday destination within a 2 hour drive from home."

Calypso Beach, Langebaan

4 Thera Way, Calypso Beach

"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."

Langebaan

4Winde

"Die mooiste Weskusdorpie van almal!"

Langebaan

4Winde

"Rustig maar nie regtig baie om te doen nie. Naweke is bestemmings toe van vroeg af en as jy nie drink nie is daar nie veel aan Langebaan nie. Ek persoonlik sal nie weer daar gaan vakansie hou nie."

Langebaan

4Winde

"Beste plek om te bly as jy Weskus besoek."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang