Resensies van Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.63 uit 5 gekry volgens 903 resensies.
. - 7th July 2017
staying in Langebaan
Langebaan is 'n baie rustige en 'n mooi area. Ek sal mense definitief aanraai om daar te gaan ontspan vir 'n naweek of 2.
. - 5th July 2017
staying in Langebaan
Baie skoon en netjiese dorp. Sal volgende keer in die somer gaan kuier!
. - 4th July 2017
staying in Langebaan
Amazing, the people were very friendly.
. - 28th June 2017
staying in Langebaan
Langebaan is regtig baie lekker vir vakansietye - so asemrowend vir uitsig en rus!
. - 25th June 2017
staying in Langebaan
Lekker by die see.
. - 22nd June 2017
staying in Langebaan
Baie aangenaam!
. - 22nd June 2017
staying in Langebaan
Langebaan is 'n mooi, rustige Weskusdorpie.
. - 22nd June 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Kamer en huis se dekor doen amper afbreuk aan die mooi uitsig - instandhouding sal gedoen moet word om die klein dingetjies netjies en versorg te hou. Ons kamer se yskassie kon net vries, al was dit op heel warm gestel. Dit kan dalk 'n probleem wees vir mense wat langer oorbly.
. - 1st June 2017
staying in Langebaan
Ons kon alles daar koop wat ons sou nodig hê vir die naweek, en die restaurante is top class. Die kos is van baie goeie gehalte, en die diens was baie goed. Die kelnerin wat ons bedien het was baie geduldig en kon ons help met alles wat ons vra.
. - 1st June 2017
staying in Langebaan
Geen straatligte vir die eerste gedeelte, asook 'n swak padoppervlakte.
. - 1st June 2017
staying in Langebaan
Very nice town. Clean. Friendly people. A lot to do and experience. Nice break away from the busy city.
. - 29th May 2017
staying in Langebaan
Baie mooi vakansieplek.
. - 22nd May 2017
staying in Langebaan
Geneig om altyd Kaapstad toe te gaan - Weskus was rerig lekker.
. - 16th May 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Baie nice plek.
. - 11th May 2017
staying in Langebaan
Dit is nie so ver uit die Kaap nie so dit is maklik om vir 'n naweek te kom. Al die winkels is ook daar om te kry wat ons benodig. Langebaan as 'n geheel het 'n vriendelike gemeenskap met heelwat aktiwiteite. Om deur die natuurreservaat te kon hardloop was 'n belewenis. Mooi herinneringe van Langebaan en ons kom definitief terug!
. - 11th May 2017
staying in Langebaan
Lieflike plek vir wegbreek
. - 10th May 2017
staying in Langebaan
'n Heerlike vakansiedorp met al die geriewe wat nodig is om die vakansie ten volle te geniet. Eetplekke is fantasties.
. - 10th May 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
. - 4th May 2017
staying in Langebaan
Uitstekende gebied vir toeriste.
. - 2nd May 2017
staying in Langebaan
Baie mooi! Ek het my hart verloor! Pragtig.
. - 29th April 2017
staying in Langebaan
Lekker weer in April en naby ons woonplek in Worcester.
. - 28th April 2017
staying in Langebaan
Sal langer moet bly. Te lekker!
. - 28th April 2017
staying in Langebaan
Mal oor Langebaan. Ons het al baie daar gaan kamp.
. - 27th April 2017
staying in Langebaan
Wonderlike dorp om vakansie te gaan hou.
. - 26th April 2017
staying in Langebaan
Weereens lekker ou Weskus. Langebaan is tops.
. - 25th April 2017
staying in Langebaan
Tops!
. - 20th April 2017
staying in Langebaan
Baie lekker familie-vakansiedorp.
. - 19th April 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Baie beter, uitstekend, 10 uit 10!
. - 18th April 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area.
. - 18th April 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Baie lekker plek op die Weskus. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou.
. - 17th April 2017
staying in Langebaan
Langebaan is mooi. Langebaan se mense is vriendelik.
. - 16th April 2017
staying in Langebaan
Nice!
. - 13th April 2017
staying in Langebaan
Puik!
. - 12th April 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Asemrowende ligging by die see. 10 minute vanaf Langebaan en meer.
. - 12th April 2017
staying in Langebaan
Paradys!
. - 10th April 2017
staying in Langebaan
Lekker stil en weg van die stad se lawaai.
. - 6th April 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Hoogs aanbeveelbaar!
. - 31st March 2017
staying in Langebaan
Langebaan is 'n fantastiese vakansiedorp.
. - 28th March 2017
staying in Calypso Beach, Langebaan
Dis heerlik dat daar 'n restaurant stapafstand van die verblyf af is. Veilige strand, skoon en pragtig.
. - 27th March 2017
staying in Langebaan
Ons LOVE Langebaan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]