Geverifieerde Resensie

Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 624 resensies.

Langebaan

Catalina Cottage

"Lekker ontspannend. Heerlike eetplekke. "

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Baie mooi."

Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas

"Mooiste plek vir wegbreek."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"A very close-knit little town suggested for a summer vacation."

Calypso Beach, Langebaan

4 Thera Way, Calypso Beach

"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."

Langebaan

4Winde

"Die mooiste Weskusdorpie van almal!"

Langebaan

4Winde

"Rustig maar nie regtig baie om te doen nie. Naweke is bestemmings toe van vroeg af en as jy nie drink nie is daar nie veel aan Langebaan nie. Ek persoonlik sal nie weer daar gaan vakansie hou nie."

Langebaan

4Winde

"Beste plek om te bly as jy Weskus besoek."

Langebaan

Langebaan Kite Cottages

"A great holiday destination."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Baie skoon en netjies dorp."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Behalwe vir die wind wat erg gewaai het kan ek nie veel sê nie behalwe dat Langebaan al amper net so groot soos Kaapstad is. Was heelwat verbaas oor al die uitbreidings."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Beslis my gunsteling Weskus bestemming. Lekker weer, vriendelike mense en aangename atmosfeer dra by tot 'n heerlike, ontspanne vakansie. Pragtige strande en heerlike water van die strandmeer perfek vir allerhande wateraktiwiteite. Lekker plek om te hengel."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Die lugdruk is nogal baie nice."

Olifantskop, Langebaan

Steenbokkie

"Baie lekker plekkie."

Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas

"Goeie plek vir 'n wegbreek."

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."

Langebaan

4Winde

"'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom."

Langebaan

Bella Casa

"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!"

Langebaan

Paradise Beach Langebaan 9 Elara

"Langebaan is regtig baie lekker vir vakansietye - so asemrowend vir uitsig en rus!"

Langebaan

Speelhuis Collection

"Ons kon alles daar koop wat ons sou nodig hê vir die naweek, en die restaurante is top class. Die kos is van baie goeie gehalte, en die diens was baie goed. Die kelnerin wat ons bedien het was baie geduldig en kon ons help met alles wat ons vra."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Geen straatligte vir die eerste gedeelte, asook 'n swak padoppervlakte."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Very nice town. Clean. Friendly people. A lot to do and experience. Nice break away from the busy city."

Langebaan

On the Beach 1

"Geneig om altyd Kaapstad toe te gaan - Weskus was rerig lekker. "

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Dit is nie so ver uit die Kaap nie so dit is maklik om vir 'n naweek te kom. Al die winkels is ook daar om te kry wat ons benodig. Langebaan as 'n geheel het 'n vriendelike gemeenskap met heelwat aktiwiteite. Om deur die natuurreservaat te kon hardloop was 'n belewenis. Mooi herinneringe van Langebaan en ons kom definitief terug!"

Langebaan

Catalina Cottage

"'n Heerlike vakansiedorp met al die geriewe wat nodig is om die vakansie ten volle te geniet. Eetplekke is fantasties."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang