Geverifieerde Resensie
Lanseria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lanseria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Ek dink mens bly net daar as jy naby die lughawe wil wees. Het onveilig gevoel. Maar ideaal as jy naby die lughawe wil bly."
"Lanseria is die ideale lughawe om op te land veral met ouer mense en ook indien jy rolstoel bystand nodig het. Dit is net soveel meer gerieflik en almal is uiters hulpvaardig. "
"Het ongelukkig net oorgeslaap en nie veel rondbeweeg nie. Sal dit volgende keer probeer."
"Hills and Dales is gerieflik naby aan Lanseria. Voornemende gaste moet net paraat wees vir "smash and grabbers" indien hulle in die aand op die R512 na Lanseria reis."
"Close to the airport and Sandton - loved it. Easy traffic. Lanseria is a beautiful holiday destination"
"Te kort verblyf om kommentaar te regverdig. Nie eie voertuig gehad nie - met Uber gereis."
"Ek sal in die toekoms net van Lanseria af vlieg na ander bestemmings in SA. Rustige atmosfeer, maklike verkeer tot en van daar, naby aan Pretoria."
"Gerieflik naby lughawe sonder die verkeer na OR Thambo. "