Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Lanseria

4.4 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Lanseria van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Lanseria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lanseria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lanseria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lanseria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lanseria Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Lanseria koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lanseria

Miles Away Guest Rooms is in 'n stil area en net 'n entjie se ry van Lanseria Internasionale Lughawe af. Dis geskik vir plaaslike en internasionale sakereisigers en oornagverblyf. Daar is 7 slaapkamers met koninggr...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lanseria

Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied ger...

30% af Aanbod!
VanafR890
R623
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lanseria

Valverde is 'n unieke venue in Spaanse styl in die Muldersdrift-area. Ons bied die ideale venue vir troues, funksies, konferensies en akkommodasie in 20 kamers in plattelandse styl. Die Spaanse dekor en persoonlike ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lanseria

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
B&B in Sunrella AH, Johannesburg

Meraki Country Manor is in Sunrella AH, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë en bied lieflike kamers. Daar is 5 kamers met lugversorging: Kalon, Kairos, Petrichor, Agalia, Calliah en Elysian. Elke ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunrella AH, Johannesburg

Lanseria Lodge is net 'n paar minute vanaf Lanseria Lugahwe en die middestad met Fourways, Randburg en Sandton is ook lekker naby. Alles is ingesluit by die akkommodasie, so dit is ideaal vir gaste wat op soek is na...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Dalen's Romantic Getaways bied 'n verskeidenheid woonstelle om voorsiening te maak vir alle soorte wegbreekplekke, van sakelui wat op soek is na verblyf naby Lanseria of as gaste wil ontspan en wegkom van die betonw...

Vanaf
R1 027
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Lanseria Country Estate is op 'n vreedsame landgoed in die Wieg van die Mensdom, net 3 km van Lanseria Lughawe af geleë. Dié het verskeie verblyfopsies te kies en te keur wat dit ideaal vir 'n sakereis, 'n romanti...

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Toadbury Hall Country Hotel is in 1997 gestig en is 'n lieflike plattelandse hotel op die pragtige 25 hektaar-landgoed in die Wiegie van die Mensdom, aan die oewer van die Krokodilrivier. Toadbury Hall Country Hotel...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Johannesburg

Stornoway Lodge is net 5 minute vanaf Lanseria Lughawe op die R512. Al 9 luukse selfsorg-suites is weelderig ingerig en bied 'n spoggerige ervaring. Ons groot "executive" en superieure suites het koninggrootte-bed...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Hills and Dales Accommodation cc in die platteland, in die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom geleë. Die verblyf is op ’n ontspanne, plaas- en huislike venue, wat aan die behoeftes van elke individuel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lanseria akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za