Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2265 reviews.

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Pragtige dorp in 'n mooi deel van ons land."

Mookgopong, Limpopo

Witgatboom Boskamp

"Die dorp self is nie waffers nie, ons hou van Waltkom Vleis, mooi skoon en lekker goeters binne. Die Spar is ook goed. Lekker ervaring."

Vaalwater, Limpopo

Groendraai River Cottages

"Vaalwater is 'n klein dorpie, maar in pragtige omgewing geleë. Nie veel om in die dorp self te doen nie, maar omliggende plase, verblyf is baie goed."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Tzaneen is baie mooi en goed geleë om rond te reis na ander plekke."

Mookgopong, Limpopo

Naboom Gastehuis / Guesthouse

"Ongelukkig nie veel om te doen as jy spaar dag het nie."

Mookgopong, Limpopo

AAA Rose Garden Gastehuis

"It is a beautiful little town ─ if you looking for relaxation away from the hustle and bustle then this place is for you."

Mookgopong, Limpopo

Utara Farm

"Could have more to do for kids."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Good vacation area. "

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

LaPumba

"Baie baie oulike plekkie veral as jy wil wegbreek vanuit die stad. 'n Paar grondpaaie is net nie mooi instand gehou nie."

Thabazimbi, Limpopo

Luara Wildlife

"Die naby omgewing is ryk met wild, die dorp het die nodige winkels as jy moet iets kry."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Stunning hidden gem of an area."

Mookgopong, Limpopo

Witgatboom Boskamp

"Baie rustige omgewing sodra jy uit die dorp is en die natuur wardeer."

Mookgopong, Limpopo

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"The camps around Mookgopong give one peace of mind."

Modimolle, Limpopo

Bush Lovers Lodge

"Toeriste moet net onthou dit is platteland, en winkels is nie noodwendig op 'n Saterdagmiddag of Sondag oop nie."

Thabazimbi, Limpopo

Waterberg Hideaway

"Our drive from Johannesburg to the Hideaway was pleasant with a great stop at the Beestekraal station between Brits and Thabazimbi. The magnificent Waterberg Mountains are the star of Thabazimbi."

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"Dorp kort baie aandag."

Mookgopong, Limpopo

Nuanetzi Game Lodge

"Mookgopong se verwaarloosde Afrika-vibe was vir my tieners 'n groot leerskool. Daar is selfs mense daar wat aan die linkerkant in die geel streep by mens verbyjaag."

Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House

"Ons het die Magoebas Forest Marathon gaan hardloop, julle berge is steil!"

Modimolle, Limpopo

Bokmakierie Place

"Die dorp is baie vuil en verwaarloos. Die paaie is sleg."

Louis Trichardt, Limpopo

The BeeKeeper's Inn

"Die natuurskoon en vars lug is beslis 'n bonus."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Het Slot Lodge

"Nie juis beïndruk nie."

Thabazimbi, Limpopo

Thaba Nkwe Bushveld Inn

"Beslis in die bosveld beter as die dorp."

Vaalwater, Limpopo

Dunroamin Safaris

"Vaalwater se bosveld is pragtig en mense wat van die bosveld hou gaan Vaalwater baie geniet. Perfekte wegbreek uit die stad uit en nie te ver om te ry nie."

Magoebaskloof, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Baie mooi en heerlike vars lug. Maar net bedoel vir naweekmense. Baie plekke nie elke dag van die week oop nie omdat daar nie toeriste is nie. Magoebaskloof moet liewer net op naweke besoek word. "

Louis Trichardt, Limpopo

Rose & Ivy Guest House

"Lovely town, nestled between mountains. Great sunsets and great people."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers