Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.

Polokwane, Limpopo

Pietersburg Club

"Polokwane het ons verras! Als was skoon en netjies. Paaie in 'n perfekte toestand. Sjoe, regtig 'n plek om weer te besoek."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Leeupoort Plaashuis

"Heerlike kuierplek met baie diere!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Roads not great in wet weather. Shop at entrance incredibly overpriced."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Magoebaskloof is 'n pragtige, lowergroen bergomgewing in die noorde met ongelooflik baie om te bied vir natuurliefhebbers en avontuursoekers."

Tzaneen, Limpopo

Aljama

"Vriendelike mense. "

Bela-Bela, Limpopo

De Kunst Huisje

"Die dorpie self lyk maar goor. Maar daar is baie mooi en lekker plekke in die omgewing."

Modimolle, Limpopo

Phiva Game Lodge

"Die dorp het die basiese wat jy mag nodig kry, maar jy gaan nie soontoe om in die dorp uit te hang nie."

Magoebaskloof, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Verskillende eetplekke en baie besienswaardighede en dinge wat jy kan doen in die omgewing."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Cosmos Houthuis

"Baie mooi en skoon. Rustige atmosfeer."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"So far so good. Nothing bad about it, is a nice place to be for holidays. "

Burgersfort, Limpopo

Burgersfort Gastehuis

"Die pad vanaf Middelburg is 'n nagmerrie."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Savanna

"Vriendelike mense. Wil daar gaan bly."

Modimolle, Limpopo

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Lekker gerus. Plekkie is stil, pragtig en gerieflik. "

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Mabalingwe Nature Reserve is ongelooflik met alles wat mens nodig het. Sal beslis binnekort weer terug wees!"

Naboomspruit, Limpopo

Pulani Park nr 12

"Kragprobleme was groot in Naboomspruit en glad nie haastig vir herstel nie."

Magoebaskloof, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Baie mooi area met heelwat om te kan doen! Daar is verskeie resturante in die dorp om by te kan eet. Die Tzaneen-museum is ook interresant. Daar is ook 'n hele paar staproetes om te kan geniet. Die krokodilplaas buite die dorp en verskeie kwekerye en plantasies maak dat mens so paar dae verskeie aktiwiteite kan geniet."

Bela-Bela, Limpopo

Meloding Guest House

"The best place to relieve some kind of stress and strain for the whole year."

Modimolle, Limpopo

Ho Thabela

"Love the place."

Modimolle, Limpopo

Sparrow's Nest

"Beautiful small town with very friendly people."

Mookgopong, Limpopo

Nr 70 Die Oog Holiday Resort

"Naboomspruit is nog al die jare 'n warmwaterbron-area. Dis bosveld en natuurskoon. Die dorp self is nie ideaal nie, die winkels is nie van die skoonste of gerieflikste om te besoek op die dorp nie. Maar jy kan alles bekom wat jy nodig het."

Mookgopong, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Paaie was moeilik, het vasgesit. Dit kan verbeter."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Een van die top vyf van ons plaaslike vakansiebestemmings in Suid-Afrika."

Magoebaskloof, Limpopo

Lakeview Cottages

"Haenertsburg moet bietjie hulle winkels wat kruideniersware verkoop op standaard kry. Duidelik nie op standaard nie."

Tom Burke, Limpopo

The Owl's Nest Guesthouse

"Dit is meer 'n oorslaapplek vir reisigers na Botswana. "

Naboomspruit, Limpopo

Pulani Park nr 12

"Huge potholes in the roads, as everywhere else in the country. Resorts are run-down and show evidence of decay. The beauty of nature makes the trip worthwhile."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Ons kom van Johannesburg af. Johannesburg is 'n "concrete jungle". So vir ons is Tzaneen 'n pragtige dorpie."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers