Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2265 reviews.
"It was a wonderful place and highly recommended. Front desk staff very professional, welcoming, polite and helpful. Please ensure that people park in correct parking as we couldn't park in our reserved parking."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Stone Lodge"Die wild was baie skaars. Ons was baie beïndruk met die Predator Sanctuary!"
"Die verval is minder as by die meeste plattelandse dorpies. Daar is lekker winkels en veral slaghuise."
"Ons het nie baie tyd kon spandeer in Magoebaskloof nie, maar wat ons wel beleef het was net 'n plesier."
"The logistics are a little challenging if you are attending a wedding on the dirt roads, but beautiful nonetheless."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Soos ek gesé het, wild was skaars, nagrit het nie baie opgelewer nie, nogsteeds 'n lekker ervaring."
"Ken Naboomspruit al van 1964 af, bly steeds 'n lekker klimaat somer en winter. Daar is genoeg wildsplase in die omtrek om te besigtig. Inteendeel het die Munisipaliteit spesiale watergate in die strate gemaak sodat die wild kan drink as hulle deur die dorp beweeg."
"As jy wil braai en by die huis kuier is dit die perfekte area. Daar is nie 'n McDonalds, Panarottis of Chinese-takeout-opsie nie."
"Die dorpie Vaalwater is nie baie besonders nie, maar die omgewing is pragtig, daar is baie wat mens kan doen."
"Awesome scenery. Feel safe to travel with no pot holes on the main road! Nice breakaway from city life."