Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Tiru Lodge"We loved just being in the bush, and saw some animals - the views were great and I would recommend it as an easy bush break close to the city."
"Naby aan N1 gelee. Skoon met 'n mooi winkelsentrum. Goedkoop braaihout lang en avos lans die pad."
"Die dorpie self is oulik met 'n paar restaurante, koffiewinkels en pragtige uitsigte van die Waterberge. Ons was een oggend by die Marakele Nasionale Park, alhoewel ons nie baie diere gesien het nie. Daar is 'n uitsigpunt (Lenong viewpoint) wat 100% die moeite werd is om te sien."
"I go on holiday annually to Modimolle and love it. It was most unusual for it to be that cold during this time. It is usually very pleasant weather in June/July. If you find a lovely place to go on holiday in Modimolle I would highly recommend it."
"We couldn't find some of the restaurants. Stores are closing early. There is only one chemist."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Boshuis"Dis pragtig in die Bosveld geleë en die wild stap tussen die huise rond. 'n Onvergeetlike ervaring."
"Fell in love with Magoebaskloof. Just beautiful everywhere you go and you're surrounded with the forest. Just the best place to go with great hiking trails and waterfalls."
"Die eetplek Meet and Greet is perfek vir pizzas. Vermy liefs 'n steak daar."
"Dink nie dorp self gaan toeriste gelukkig maak nie. die omgewing, insluitend plase is wel die moeite werd om te ondersteun."
"Magoebaskloof is 'n juweel in Limpopo en slaan nog elke keer my asem weg. Die berge, die woude, bergstrome en watervalle is 'n stukkie hemel."