Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.
"Prentjiemooi! Veral die Predator Park- en Cheerio-tuine was treffers vir die hele gesin!"
"Baie mooi deel van ons pragtige land. September met Azaleas, Kersie bloeisels en Clivia's in blom maak dit prentjie mooi!"
"The area is beautiful and the drive to Tzaneen amongst the best in the country."
"Ek dink meer kan gedoen word om dit as 'n "bestemming" eerder as 'n oorblyplek te bemark."
"Mense is vriendelik, die dorp is mooi skoon en almal is bedagsaam teenoor mekaar."
"Magoebaskloof magazine of things to do gives good idea of various services and activities."
"Die bos is baie mooi, maar die Bela-Bela dorparea is verwaarloos."
"The town of Bela-Bela is not our idea of somewhere to stay as it seems run down and not safe. However, just outside of town in the many resorts and game farms, you are spoilt for choice."
"Lekker warm dae, heerlike reën die 25ste Augustus gekry en natuurlik die volgende oggend weer lekker warm. Die blou lug maak mens se dag."
"Lekker om deur te ry en by die plekkies langs die pad te stop. Ons ry altyd daardeur op pad ATKV Eiland Spa toe. 'n Dag of wat is vir my genoeg, maar dit is lekker."