Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.

Polokwane, Limpopo

Birrea Guest House

"Slegs 'n nuttige oorslaapplek vir reis of besigheid."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Magoebaskloof is 'n sielsverfrissende oase vir die gejaagde stadsjapie."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Winkels is geweldig besig met baie stadige diens."

Mookgopong, Limpopo

Die Boer en Die Belg

"'n Klein dorpie, die winkeltjie naby aan die wildsplaas se pryse was buitensporig hoog. Nie te veel om in Mookgopong te doen nie."

Modimolle, Limpopo

Op De Hoek Gastehuis

"Baie om te doen in die omgewing - wildbesigtiging, staproetes, bergfietsroetes en verskeie gholfbane. Weesgerus-, Bela-Bela- en Klein Kariba-vakansie-oorde is daar. Baie vriendelike mense en goeie toerisme-infrastruktuur soos restaurante - Spur, Wimpy, Steers, Pepe's, Koffiekan, Ocean Basket ens."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"Al die bekende winkels en nog meer."

Magoebaskloof, Limpopo

Diggersrest Lodge

"Choose time carefully as it is often misty."

Modimolle, Limpopo

Bosveld Wegbreek Safaris

"Ons het paar van die monumente en kerke in Modimolle besoek. Sal weer teruggaan!"

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Dit is 'n belewenis. Diere so mak eet uit jou hand uit. Bring jou weer nader aan die natuur."

Louis Trichardt, Limpopo

Protea B&B

"Maak die paaie reg en meer besoekers sal opdaag. Alles naby mekaar en mense vriendelik."

Magoebaskloof, Limpopo

Frida's View

"The area is stunning with multiple restaurants and activities to do within a 20 km radius."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Monate Game Lodge

"Die dorp is maar nie wat dit was. En daar is nie meer veel om te doen. Maar dit bly 'n lekker afstand om net uit JHB te kom."

Magoebaskloof, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Most beautiful surroundings!"

Polokwane, Limpopo

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation

"Never rely on GPS, you will get lost guaranteed."

Modimolle, Limpopo

Loubad

"Ons geniet Modimolle en dit is perfek vir tyd weg uit die stad!"

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Gaan hier kom aftree."

Magoebaskloof, Limpopo

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Gorgeous location and so tranquil!"

Magoebaskloof, Limpopo

Lakeview Cottages

"Deur die jare kon ons nog nooit uitgekuier raak in Magoebaskloof en Haenertsburg nie."

Mokopane, Limpopo

Fourie Street 199 Bed and Breakfast

"Soos enige dorp word die atmosfeer deur die plasslike regering geskep, Mokopane het die potential om daardie diamant te wees as daar na die plaaslike infrastukture gekyk moet word."

Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm

"Just be patient with the gravel road, with a car it takes about 30 minutes, but it will be worth it. "

Louis Trichardt, Limpopo

The Ultimate Lodge

"Dit is n baie klein plekkie en nie veel om te doen self nie. Mens moet 'n ent ry om iets ta gaan sien en doen maar dit is so rustig daar!"

Magoebaskloof, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Het aandete by Magoebaskloof Mountain Lodge gaan geniet, asemrowende uitsig, goeie kos en een van SA se beste vakansiebestemmings."

Bela-Bela, Limpopo

Lala Bela Guesthouse

"The place and people are very friendly helpful and just awesome."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Magoebaskloof is ‘n lushof in die lente!"

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers