Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Magoebaskloof, Limpopo

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

"A perfect holiday destination that offers lots do and discover."

Waterpoort, Limpopo

Mafunga Lodge

"Dit was vir ons 'n nostalgie-kuier, daar groot geword maar as ek eerlik wil wees is dit nie regtig 'n toerisme-bestemming nie."

Magoebaskloof, Limpopo

Silver Mist Resort

"Beautiful surroundings and a lot to do if you have enough time."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge

"Also enjoyed a meal at Toeka se Dae Farmstall and Restaurant on the way in."

Mookgopong, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Sal weer gaan kuier. Was baie rustig."

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"Ek was bietjie omgekrap omdat die Aventura/Forever Resorts-oord nie dagbesoekers gevat het nie. Ons was letterlik loopafstand van hulle af en sou ideaal wees om daar te kon swem. Hulle is personeel is pleinweg net ongeskik en weet nie hoe om met publiek te praat nie. ATKV Klein Kariba het darem opgemaak daarvoor."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe - Dream Of Nature

"Toeka Restaurant was ondervinding. Pap en kaiings heerlik."

Magoebaskloof, Limpopo

Silver Mist Resort

"Ek het my hart verloor. Dit is waar jy gaan om jou siel te voed."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"'n Moet vir toerisme."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Bela-Bela-area bied 'n groot verskeidenheid vakansieverblyf wat ook al jou behoefte is, rus in die Bosveld-atmosfeer, wild kyk, swem of wat ook al. Die inkopiesentrums en eetplekke is ook gerieflik naby indien mens 'n behoefte daarvoor het."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Hierdie omgewing is definitief die moeite werd om te besoek!"

Magoebaskloof, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Baie mooi en baie om te sien."

Magoebaskloof, Limpopo

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

"Die Magoebaskloof padstal het heerlike ontbyt. So ook Cheerios Tuine wat verder pragtige paadjies het om op te stap omring met blomme en bome. Onmoontlik om te beskryf. Kaasmakery, bierbrouery, bakery, klein winkeltjies in Haenertsburg, vars vrugte, stalletjies orals langs die pad, roofdierrehabilitasie park en vele ander om te ontdek."

Limpopo

Bona Ntaba Tree House Lodge

"Pragtige area! Ons kyk om 'n erf daar rond te koop en later te bou."

Mookgopong, Limpopo

Witgatboom Boskamp

"Vergeet van oorsee reis. Geniet jou eie land."

Magoebaskloof, Limpopo

Art Gallery Guest House

"Baie mooi moes net nog langer tyd daar spandeer het. Lekker gestaan in die motreën. "

Limpopo

Madikela Game Lodge

"Fantastic roads."

Mookgopong, Limpopo

Buffelskloof Boskamp

"Alle basiese goedere wat mens nodig het kan vinnig en gerieflik gekry word."

Magoebaskloof, Limpopo

Viewpoint Estate

"Klein plekkies om te ontdek. Beslis vir iemand wat verkies om net af te skakel!"

Limpopo

Syringa Sands Forest Cottage

"The Waterberg is our favourite bush destination in proximity to Pretoria/Johannesburg."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Baie Afrikaans ingeskerp."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Nice town with nice old buildings and churches."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Pragtige area met padstalletjies, teetuin ensovoorts."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Oulike plek vir 'n vinnige wegbreek. "

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Enjoyed our stay, would do it again."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Het Slot Lodge

"Great scenery on the way in and out."

Limpopo

Karibu River Retreat

"Dit is 'n juweel."

Sterpark, Limpopo

The Leopard Tree

"Gerieflik geleë naby mall en ander plekke van belang! "

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang