Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.
"Die dorp het baie onrustige inwoners en veral die R36 tussen Orighstad en Burgersfort was nie baie veilig nie, maar ten spyte daarvan en die opsie om met die R37 van Lydenburg daarheen te reis, sal ek weer daar bly."
"A place worth visiting more than once! We would definitely recommend this to future prospective clients."
"Hulle staproetes was 'n uitdaging, maar dis só mooi uiteengesit en die natuur maak dit absoluut die moeite werd."
"Baie rustige plattelandse woonbuurt. Dit is nie in die sake gebied nie, maar baie naby, en daar is alles wat jy nodig het. Ek het veilig gevoel en die voëltjies het my vroegoggend ge-serenade - wonderlik."
"Die dorp self is maar treurig, maar daar is 'n paar oulike eetplekke en daar word gebou aan 'n baie mooi mall met al die beste winkels."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"Leeupoort gee vir mens 'n regte bosveld-ervaring. "
"Ons het Haenertsburg besoek tydens die jaarlikse Berry Festival en was aangenaam verras met die gehalte-restaurante en verskeidenheid stalletjies en vermaak tydens die fees."
"Die besienswaardighede soos bv. die tuine was nie toeganklik nie en geen kennisgewings vanaf die hoofpad nie. "
"The reserve is really beautiful and scenic to drive through! Mountains, valleys, 4 dams and lots of animals. The only disappointing thing was that the lions and cheetahs were in a separate caged off area."
"Haenertsburg and Magoebaskloof is awesome. Just sorry for the water levels in Ebenezer and Tzaneen's dams. "