Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.
"Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks."
"Love Bela-Bela. It's close to Johannesburg. Bela Bela is clean and has everything you need when going on holiday."
"Dorp en groter oorde te besig na my sin. Vermy dit en vind rus by die talle kleiner plekke buite die dorp."
"I've been to Klein Kariba which is a stone throw away from Marula Oase for my birthday and was treated like royalty. Sadly I can't say the same about this place."
"It's a nice place to visit for holidays. You get peace of mind and nice getaway places."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"Die dorpie is ongelooflik en die mense is supervriendelik. Ek het sommer besluit ek wil eendag daar gaan aftree."
"Dis 'n lieflike omgewing waar ons enige tyd vakansie sal hou of wegbreek vir 'n naweek."
"Was lekker gewees. Eerste keer wat ek daar was. Net te ver van ons af om soontoe te ry. "
"Baie lekker. Ry net versigtig die locals jaag bietjie baie op die pad."
"I have been to many lodges in Bela-Bela and I stay say it's the best for travelling or an outing."