Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!"

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Heerlike klimaat."

Euphoria Golf Estate and Hydro, Limpopo

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Pragtig! Hul doen baie moeite, die plek is netjies, skoon en tuine pragtig."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"Soos meeste dorpe in RSA gaan dit maar agteruit, gelukkig het ons pragtige plekkie vir alles opgemaak."

Bela-Bela, Limpopo

Lesedi Lodge

"Lekker weer regdeur die jaar! Die Bela-Bela mall het alles wat jy nodig het. "

Modimolle, Limpopo

Shangri-La Country Hotel & Spa

"Die dorpie is mooi skoon en 10 km van die hotel af."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Pragtig met baie besoekpunte in en om die kloof. "

Rooiberg, Limpopo

Rooiberg Resort

"Effe uit die pad, maar beslis 'n wenner."

Bela-Bela, Limpopo

Bona Kgole Bushveld Lodge

"Everything was perfect."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Tzaneen is ideaal geleë tussen twee verskillende wêrelde; die berge en woude van Magoebaskloof en die bosveld en Wildtuin."

Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages

"Awesome area vir motorfiets ry. Meer as genoeg stopplekkies vir eet en bene rek. Almal wat ons teëgekom het was vriendelik en hulpvaardig."

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Mooi omgewing."

Bela-Bela, Limpopo

@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78

"Love Bela-Bela. It's close to Johannesburg. Bela Bela is clean and has everything you need when going on holiday."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage

"Sentraal geleë om al die plekkies te besoek."

Rust De Winter, Limpopo

Buffelsdrift Rust de Winter

"Naby Pretoria - maklike naweekbestemming."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"Dorp en groter oorde te besig na my sin. Vermy dit en vind rus by die talle kleiner plekke buite die dorp."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Die dorp self het baie agteruit gegaan."

Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Guest House

"Dié was nou 'n sakereis - Sal graag volgende keer langer bly. "

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"I've been to Klein Kariba which is a stone throw away from Marula Oase for my birthday and was treated like royalty. Sadly I can't say the same about this place."

Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort

"'n Stukkie van S.A. wat meer mense moet besoek - dis 'n gem."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe - Dream Of Nature

"It's a nice place to visit for holidays. You get peace of mind and nice getaway places."

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort

"Die dorpie is ongelooflik en die mense is supervriendelik. Ek het sommer besluit ek wil eendag daar gaan aftree."

Bela-Bela, Limpopo

Ho Thabela

"Gerieflik naby vir 'n vinnige naweek in die bosveld, uit die stad."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang