Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2265 reviews.
"A gorgeous part of the country. For interested birders, awesome well-priced accommodation."
"As jy nie 'n bos- of natuurliefhebber is nie, is daar baie min om te sien en doen as ander plekke. Tog is die lekker om sommer net om 'n vuurtjie te sit en ontspan en dit met die goeie hout wat jy net daar kry."
"Baie rustige en stil plekkie, vriendelike mense en alles is bekostigbaar en tuisgemaak. Lekker plek Naboomspruit!"
"Resorts are generally closer to towns making it easier to shop for groceries and to access restaurants."
"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "
"Is Sterpark dieselfde as The Leopard Tree? Indien wel, verdien dit meer as 5 uit 5!"
"Awesome destination for a bush holiday, many game lodges and hunting lodges to choose from."
"Ongelooflik mooi in die herfs, kleure is warm en helder. Heerlike eetplekke in Hanaertsburg. Rusplek vir jou siel en 'n heerlike wegbreek vir gesinne."
"Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!"