Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.

Bela-Bela, Limpopo

Zebula 317

"Was really impressed."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Fantastiese natuurskoon."

Polokwane, Limpopo

Levubu Cottages

"Vir iemand wat die plek nie ken nie is dit vreemd."

Haenertsburg , Limpopo

Homeindahills

"Pragtige dorpie met wonderlike mense, ons het regtig baie lekker gebly."

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Pragtige plek om vakansie te hou of te oornag."

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie."

Haenertsburg , Limpopo

House of Art

"Pragtige dorpie geleë in asemrowende vallei, met verskeie aktiwiteite en restaurante! Sal sterk aan beveel!"

Naboomspruit, Limpopo

Utara Farm

"Klein dorpie maar alles wat jy nodig het jy daar kry."

Limpopo

Maroela Treetop Lodge

"Mooi omgewing, beveel Limpopo aan vir 'n lekker wegbreek!"

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Not much activities to do around the area."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Paaie baie swak, die grondpaaie in 'n baie beter toestand as die teerpaaie. Net slaggate waar jy kyk."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Perfect place to have a peace of mind, tranquil and absolutely fantastic."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"My gunsteling plek."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker plek, nie te ver om te ry nie."

Mokopane, Limpopo

@ Marula

"Gebore en getoë daar, myndorp."

Bela-Bela, Limpopo

Elephant Springs Hotel & Apartments

"Bela-Bela is a beautiful place to be Elephant Springs need a revamp they must up their game to get us to go back there and the money they charge too much for such poor service."

Bela-Bela, Limpopo

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Go there if you have the opportunity."

Magoebaskloof, Limpopo

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Die natuur in Magoebaskloof is beeldskoon. Ons het die Debengeni Waterval besoek en die fasiliteite was goed versorg en skoon. Toeristeaktiwiteite in die omgewing was egter teleurstellend. Alhoewel al die aktiwiteite in die omgewing goed bemark is deur pamflette en op die internet, was meeste van die instansies gesluit in die laaste week van Januarie toe ons daar was. Die Wegraakbosch Plaas kon ons nie op die kaastoer neem of 'n bord van hul kase bedien nie. Sequoia Gardens en Zwakala Brouery was heeltemal gesluit sonder enige kennisgewings. Na 'n uur se ry van een instansie na die volgende op 'n moeilike grondpad het ons moed opgegee. 'n Jammerte, want ons sou graag die plaaslike toerisme wou ondersteun."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal

"Veral die natuurreservaatomgewing baie goed - geniet die stilte en natuur. "

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Soveel mooi om te sien en soveel oulike plekkies om te besoek."

Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages

"Dit is 'n goeie bestemming as jy weg wil kom van die stad af. Die pragtige klein dorpie Haenertsburg is 'n ekstra bonus om te besoek - dit laat jou voel tyd het bietjie stil gestaan. "

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Mooi bosgebied, vol berge en stilte."

Vaalwater, Limpopo

Wilde Avontuur

"Die dorp Vaalwater is maar vaal, maar die omgewing is fantasties."

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers