Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Ons was by 'n troue by Zuikerkop net buite Clocolan, daarom het ons hier geslaap. As jy 'n plek soek waar daar regtig niks is vir sover jy kan sien nie, dan is hierdie die ideale wegbreek plek. Ons was egter lekker verras. Die oomblik wat jy begin kyk om te kyk sien jy daar gaan baie meer aan as wat jou eerste indrukke is."
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Dit is 'n heerlike plek om te kom ontspan en die pragtige natuur te geniet. Sal definitief weer teruggaan!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
RiverWalk Guest House"Ek gaan vir seker terug! Daar is baie wat ek nog wou sien en doen."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Collett House"Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim...."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Lesoba Guest Farm"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Arundel Studios"Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
La Bri"Loads of fun, beautiful landscape, friendly people, great restaurants."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Goedgeleë"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
RiverWalk Guest House"Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Retreat"Pragtige dorpie! Ek sal enige tyd weer Clarens besoek!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Twin Towers @ Fairview Estates"Oulike dorpie met vriendelike mense."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Zwartmodder"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Goedgeleë"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Retreat"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooikat Cottage"Pragtig geleë en asemrowend in die herfsmaande."