Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Courtyard Guest House"Unieke dorp wat beslis 'n besoek regverdig!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
RiverWalk Guest House"Clarens is 'n pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooikat Cottage"Pragtige dorp, goeie verskeidenheid van restaurante."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Ek is mal oor Clarens as bestemming, dis naby aan Johannesburg wat dit perfek maak vir 'n naweekwegbreek. Golden Gate is om die draai waar ek en my man altyd gaan bergklim of die wandelpadjies gaan besoek met die motorfiets. Clarens self is fantasties met al die restaurante, uitstekende kos, oulike winkels en vriendelike mense. Clarens het verseker 'n spesiale plekkie in my hart en ek sal elke jaar teruggaan! "
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens is a stunning town, love the hiking trails in Golden Gate. Perfect setting for a nice weekend away."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Paddocks 6"Clarens is soos 'n weggesteekte juweel. Die berge betower jou, en is die ideale wegkruipplek vir 'n naweek. Pragtige eetplekkies, lekerste snuffelwinkeltjies. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mooigezicht"Clarens is een van daai moet besoek plekke op jou wenslys! Pragtige natuurskoon met 'n lekker gees in die dorp se sentrale area."
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Bly 'n plek om na terug te gaan. Die stadige pas van lewe en mooi omgewing maak dit lekker. Was ons 6de besoek in 4 jaar hier en nie die laaste nie. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Ongeag Self Catering House"Oulike dorpie, baie lekker restaurante."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Wegkomkans B&B"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Die Kruik"Baie lekker, geniet die lewendige atmosfeer en dat mens in die strate kan loop."
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Klein Switserland. Wat my verbaas het is die fasiliteite wat in Clarens voorkom. As jy wil kop skoon maak, kom hierheen. Die restaurante en skoonheid van die omgewing is wonderlik."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Kozmos"Clarens is 'n pragtige dorp en geleë in 'n pragtige omgewing. "
Ficksburg, Maloti Route, South Africa
The Woodpecker Guesthouse"Die Sandstone Estate se treine is 'n moet sien!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rosewood Corner"Clarens is the best destination for a tourist. A lot of shops of art and wine, a lot of restaurants, a fuel station and a supermarket. All you need is there."