Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
Studio 28 Clarens"Clarens is die ideale plek om batterye te herlaai. Een word met natuur om jou asook die luuksheid van die snuffelwinkeltjies en natuurlik die allerlieflikste gallerye."
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Die natuurskoon is pragtig. Heerlik om daar rond te loop."
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Dit was baie rustig en die mense was baie vriendelik. Het dit regtig geniet."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooikat Cottage"Baie mooi uitsig, lekker staproetes en eetplekkies."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Clarens is 'n pragtige dorpie met interessante winkeltjies en pragtige omgewing. Bier brouery produk probeer is 'n moet. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Leliehoek"Baie mense, baie duur maar tog 'n landelike atmosfeer."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Hannic's Retreat"Baie spesiale, beelskone dorpie en omgewing. Restaurante was ook baie spesiaal."
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Clarens is 'n toeriste dorp. Ons het dit geniet om deur die dorp te loop en na al die winkeltjies te kyk, maar ek sal nie sommer iets daar koop nie want dis bietjie duur. Dis 'n pragtige dorpie en ek sal die dorpie graag weer wil besoek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Jovali"Clarens is 'n baie interresante en pragtige dorpie. Het dit beslis geniet. Uitsig was pragtig. Oulikste winkeltjies en vriendelike mense."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Larola Terraces"Ek het Clarens baie geniet , al die berge en skoon lug en mooi natuur. Die rustigheid was vir my so genotvol. Die mooi winkeltjies en restaurante was ook iets om te geniet."
Clarens, Maloti Route, South Africa
RiverWalk Guest House"Die mense is baie vriendelik en dis baie lekker om orals heen te loop en al die mooi goed te sien."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Arundel Studios"Oulike staproetes in 'n baie besondere stuk natuurskoon. As jy nie 'n kunsliefhebber is nie, is daar nie veel aan die dorpie nie."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Interessante kunsdorp met Golden Gate binne 20km, 'n pluspunt!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Tyd was nie genoeg vir alles nie, maar gaan weer binnekort by Clarens uitkom."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Upper House Boutique Guesthouse"Baie ontspannende omgewing, weg van geraas en daaglikse stres."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Periwinkle Blue"Ons het Clarens baie geniet, al was dit 'n druk tydperk met baie toeriste. Ons aanbeveling is dat daar meer parkering beplan word om groot groepe mense in besige tye te akkommodeer. Ons was 3 jaar terug in Clarens en was verbaas dat die spyskaarte van restaurante so afgeneem het in die hoeveelheid opsies."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Pragtige dorp. Beslis 'n besoek werd as mens nog nie daar was nie."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Jovali"Clarens is so 'n onbeskryflike dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense. Onthou sonblok tydens die somer! Golden Gate Nasionale Park is 'n wonderlike dag-uitstappie!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Ons het heerlik ontspan en die omgewing geniet en verken!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Red Mountain House"Dit is een van die mooiste natuur-areas in Suid-Afrika."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Highland Quarters"LOVE die plekkie! 10/10 vir Clarens. Eerste keer daar, maar sal weer teruggaan en ander deel van Clarens beleef. Dankie LekkeSlaap!"