Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Arundel Studios"Vriendelike mense, oulike restaurante, pragtige kuns! Gunsteling naweek-bestemming!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Cottage Pie"Clarens is 'n pragtige dorpie. Skoon en mooi en pragtig."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Larola Terraces"Klein plekkie met groot skop. Oor 'n naweek is dit 'n besige plek met baie dinge om te sien."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
278 on Main"Asemrowende plekkie! Dit voel soos 'n ander wêreld as mens daar is. So asof mens nie eers meer in Suid-Afrika is nie. Amazing!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Accommodation @ The Spa"Absolulety fabulous. Going again end July."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Sandstone Chameleon Guest House"I think Fouriesburg is a great launching pad for Lesotho and Clarens. I would recommend Fouriesburg to anyone looking to stay in that part of the country. It is very quiet and rural, with no hustle and bustle, which would suit travelers who don't want the busy environment of Clarens."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Clarens is enig in sy soort, in die mooiste omgewing en altyd baie lekker om 'n blaaskans daar te geniet. Die winkels van Clarens is baie interessant, maar bietjie duur."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Die pragtige area waarin Clarens gelee is maak dit 'n "moet-besoek-bestemming"! "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Nie so sprokiesagtig sonder sneeu nie: droog en stil in Junie, maar 0 grade C in oggende!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
De Ark Mountain Lodge"Clarens is wonderlik en daar is veskeidenheid dinge om te sien en doen sowel as heerlike eetplekke. Dit is 'n pragtige wêreld en moet besoek word. Daar is ook baie oulike koffieplekke in die hele omgewing. Probeer gerus Die Bus Stop net buite Clarens op pad na die Golden Gate Natuurreservaat."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Clarens is 'n besonder mooi dorpie, ligging en fasiliteite baie goed."
Ficksburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Die Kersiehuis"Baie min inligting was beskikbaar om regtig die omgewing te ontdek. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Knock Out View"Baie ou en stylvolle dorpie wat dit 'n baie lekker kuierplekkie maak."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
De Lusthof Guest Farm"Rustige omgewing weg van die stad se gewoel met al die kunsstalletjies."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Ons het die dorpie regtig ten volle geniet. Het net nie 'n inligtingskantoor opgemerk nie. Sou dit waardeer het."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooiland"Toeristedorp by uitstek. Verbasend die Afrikaanse diens wat ons ontvang het. Pryse van restaurante in die kol."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont Rouge"A great weekend get-away destination within 3.5 hours of Joburg, stunning scenery and lots of lovely shops and art galleries to explore."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Wonderlik, my beursie met al ons kaarte, my lisensie en R2000 kontant buite die pub in Clarens op die stoel laat lê, toe ek dit 'n paar uur later ontdek was ek seker ek het alles verloor ... Nie in Clarens nie, iemand het dit opgetel. Weet ongelukkig nie wie nie, feit is ek het dit terug gekry met al my geld, kaarte nes dit was. Baie dankie vir eerlike mense, ek sal Clarens altyd met 'n "feel good" gevoel onthou."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Fantasties - ons sal weer en weer kom kuier!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"We went to Clarens when the autumn colours were at their most stunning. No shortage of restaurants and coffee shops and the town is beautifully maintained and kept very clean."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Just loved the place. It was our first visit and it certainly lived up to expectations and to the comments I have heard over the years. Like living in a museum. Will most certainly return."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Dit is die ideale wegbreek vir 'n langnaweek. Daar is baie winkeltjies, restaurante, galerye en is net 'n klipgooi weg van Golden Gate Nasionale Park."