Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.1 out of 5 based on 218 reviews.
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Little Rock"Ladybrand is a very bustling town, the roads are absolutely terrible."
"Sal verseker langer gaan om die pragtige wêreld te gaan verken. 'n Naweek is heeltemal te kort."
"Dis een van daai roetes waar jy wens die pad hou aan en aan. Natuur is beeldskoon."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Heritage House"Die dorp se paaie kort maar aandag soos baie plattelandse dorpe in ons mooi land!"
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Wat ek daar gesien het was maar net nie wat ek verwag het nie. Die toestand waarin die strate en omgewing is, sien ons nie hier in Hartenbos nie. Selfs die kitsbank, waar ek wou geld trek, was al die tweede dag buite werking, soos aan my vertel is."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Little Rock"Mooi en netjiese dorpie, baie rustig. Het so baie winkels. Die Spar was netjies!"
Rosendal, Maloti Route, South Africa
Meerkat Manor"Rosendal is 'n wonderlike plek met rustigheid vir 'n goeie wegbreek. Ons loop in die strate, kyk na al die huise en plekke en geniet net die dorp."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Little Rock"Die slaggate is 'n groot probleem vir iemand met 'n klein karretjie."
Rosendal, Maloti Route, South Africa
Meerkat Manor"Rosendal is the quiet, happy, festive place that has stepped back in time. Definitely will be back again."
Rosendal, Maloti Route, South Africa
Meerkat Manor"Pretty farming area. Town not so hot with water and power supply problems."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Artist's Cottage"Die munisipaliteit kan meer doen om die slaggate in die paaie te herstel."
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Makoadi Guesthouse"Regte mense wat omgee! Kan definitief die gholfklub aanbeveel. Lekker kos en Mabel is so goed met die kinders."
Panorama, Maloti Route, South Africa
Hideaway"We didn't do much, but the town seemed safe and the people super friendly, will definitely try go back."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Dit is n' baie mooi dorpie met skilderagtige uitsigte en mooi argitektuur."
La Provance, Maloti Route, South Africa
Berlin"Baie mooi natuur , plaasagtige omgewing. Mooi skoon paaie en gebied. "
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Heritage House"Daar is baie meer in die dorp as wat ek gedink het met werklike mooi ou geboue en mooi bergagtige area aan die voet van Lesotho. "
"The Maloti Route is very picturesque with sandstone hills and mountains. It is one of our favourite routes to travel with warm hospitality and amazing views and sunsets."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Die paaie is vol gate en baie van die paaie is grondpaaie. Verder is dit ‘n lieflike mooi dorpie."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Top House"Inwoners baie verdraagsaam en vriendelik. Slaggate steurend as hele dorp verken word. Inligting oor geskiedenis, monumente en rotskuns kan dalk ook in verblyfplekke beskikbaar wees. "