Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.1 out of 5 based on 218 reviews.
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Vlakbult Guest Farm"Ons was by 'n troue by Zuikerkop net buite Clocolan, daarom het ons hier geslaap. As jy 'n plek soek waar daar regtig niks is vir sover jy kan sien nie, dan is hierdie die ideale wegbreek plek. Ons was egter lekker verras. Die oomblik wat jy begin kyk om te kyk sien jy daar gaan baie meer aan as wat jou eerste indrukke is."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Cranberry Cottage"Behalwe vir die slaggate in die pad is dit 'n baie mooi dorpie met mooi ou huise."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Top House"Ladybrand moet so vinnig as moontlik hul skouers optrek met hul historiese erfenis. Die museum se saga is iets vir die dorp om hulself te skaam. "
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Cranberry Cottage"Netjies en skoon met baie mooi sandsteengeboue. Nodige winkels en besighede ook goed en nie so verwaarloos soos byvoorbeeld Clocolaan nie. Nie veel in die dorp self te doen nie."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Top House"Gaan besoek gerus hierdie kleiner dorpies, hulle is juweeltjies."